142 Hermanus Beach Club
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 109 Church street, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Vanaf R1 050 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
142 Hermanus Beach Club is in die gewilde vakansiedorp Hermanus geleë, geleë aan die suidelike kus van die Wes-Kaap. Die dorp se natuurskoon, sagte klimaat, buitelugaktiwiteite, ryk blommeryk, en sy nabyheid aan Kaapstad maak dit die ideale basis vanwaar jy die Kaapse Overberg kan verken.
Hierdie bekoorlike tweeslaapkamerwoonstel is op die grondvloer van 'n drieverdiepinggebou geleë en bied gedeeltelike see-uitsigte. Die slaapkamers het albei 'n dubbelbed en die gedeelde badkamer het 'n stort-oor-bad.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster en basiese toebehore. Die leefarea het 'n platskerm-TV met DStv en maak oop op 'n omheinde patio. Buitebraaigeriewe is ook beskikbaar. Ongelukkig het die eenheid nie Wi-Fi nie.
Die kompleks bied 2 swembaddens, 'n tennisbaan, putt-putt, muurbalbaan, gimnasium, pooltafels, 'n kroeg, gemeenskaplike braai-areas, 'n onthaalkamer, winkel en 24-uur-sekuriteit met kamera-toesig.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.2/5
Verona Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 119
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 109 Church street, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink 142 Hermanus Beach Club het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 109 Church street, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang