Successfully reported

23 La Crete Sands

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Administrasiefooi van R700.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 19 Sep 2025 tot 3 Des 2025.

Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls

- Toegang tot die eenheid sal slegs gegee word nadat die balans van die totale bedrag via bewys van betaling ontvang is.
- Betaling van die balans moet via EFT direk in die gasheer se rekening geskied.
- Kredietkaartfasiliteite is nie beskikbaar nie.
- Nadat die deposito betaal is, sal ons Huisgids per e-pos aan gaste gestuur word.
- Wanneer dit gestuur is, sal dit as deur die gasheer gelees beskou word.

Die balans van die bedrag moet 30 dae voor aankoms betaal word. Indien die bespreking minder as 30 dae voor aankoms gemaak word, moet die volle bedrag met bespreking betaal word.

Huisreëls:
1. Daar is 'n volledige huisgids in die eenheid. Lees dit asseblief met aankoms.

2. Die Beheerliggaam het streng reëls rakende die aantal gaste per eenheid. Slegs 6 persone maksimum per eenheid, babas ingesluit.

3. Slegs 4 dagbesoekers word toegelaat en moet die perseel teen 22:00 verlaat.

4. Geen luide partytjies, met of sonder harde musiek, word toegelaat nie.

5. Geen troeteldiere word toegelaat nie.
6. Swemhanddoeke word nie voorsien nie. Maak asseblief seker dat alle sand by die strand afgeskud word en nie by die instansie nie.
7. 'n Volledige inventaris is in die eenheid beskikbaar. Indien enige skade plaasvind, aangesien ongelukke gebeur, rapporteer dit asseblief aan die dame wat die sleutels hanteer. Vervangingskoste sal van die skadedeposito afgetrek word.
8. Rook is streng verbode binne die eenheid en beperk tot die braai-area op die stoep - hou asseblief die skuifdeure toe. Indien die eenheid na rook ruik na skoonmaak, sal die skadedeposito ongelukkig ten volle verbeur word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 975
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 975
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 975
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 2222 Uvongo Beach Road, Uvongo Beach, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8d68b746bd23272674ee77dc6fa62a381d09525fe472732e2960c3f4e87efdea7a496b8254919b0be7703950a7b6b9298cdb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R975 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 2222 Uvongo Beach Road Uvongo Beach 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 12:00-19:00 09:00 -30.833316756394 30.395859039542
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang