Successfully reported

35 on DF Strauss

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Veronica B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Wonderlik, gemaklik & lekker. Ons het baie lekker gebly. Die plekkie was gemaklik en ons het die braai plek op die stoep baie geniet. Sal vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carmen S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

I would recommend it to anyone, it looks like in the pictures and more. Upon entering, we received this beautiful card of the actual view from the balcony. We experienced beautiful sunsets, a view of the ocean and mountains. The owner was very friendly and gave us a warm welcome. The place had everything we needed, a vintage style look and was neat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Sal weer die plek gebruik. Baie skoon en lekker rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Baie lekker plekkie. Rustige omgewing. Dit is 'n baie lekker plekkie met 'n baie mooi uitsig. Sal beslis weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariska L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Pragtig. Salig. Gasvry. Gerieflik. Heerlike plekkie! Die uitsig van die see en berge is pragtig! Die volle kombuis met braai is ideaal en die bedjie in die onthaalarea dien as die perfekte leeshoekie met die uitsigte reg rondom. Naby aan die hawe en so salig en stil. Die bosveld is nie eers so stil nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dianne S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2025

Goeie ligging, waarde vir geld, netjies skoon. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynette M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Rustigheid en stilte net in die agtergrond. Dit was 'n wonderlike plek, sal dit hoogs aanbeveel. Alles wat jy benodig en nog meer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tania & Pieter
35 on DF Strauss
Hallo Lynette, baie dankie vir jou mooi boodskap. Dit was 'n plesier om julle hier te hê. Kom kuier weer. Groete, Tania

Kobus G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Baie lekker. Baie gemaklik, alles wat ons nodig gehad het, was beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Absoluut heerlik. So rustig en mooi. Goed toegeruste eenheid. Wonderlike verblyf. Asemrowende see-uitsig. Baie gasvry ontvang en behandel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Tania & Pieter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 35 DF Strauss Street, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb4f470bd9a32b04cea48d0de0384a5edb4135a137bfbf9210d99e0c0c3ae5006b78d48693e4a36d7de90a7f350b4536c8d4b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 54 5 1 5 35 DF Strauss Street Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.3432283 19.0080028
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang