Successfully reported
+27

35 on DF Strauss

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 35 DF Strauss Street, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

35 on DF Strauss is ’n knus selfsorgwoonstel vir 2 gaste in Kleinmond. Dit is 1 km vanaf Kleinmond-hawe en die Palmiet-strandmeer en -strand.

Hierdie woonstel is op die eerste verdieping en beskik oor 1 slaapkamer met ’n dubbelbed en ’n gedeeltelike uitsig oor die see. Die badkamer het 'n stort en 'n bad.

Die oopplan-kombuis is met tee- en koffiemaakgeriewe, ’n yskas, mikrogolfoond, stoof en oond toegerus. Daar is ’n slim-TV met Netflix en 'n binne-braai in die eenheid. WiFi word voorsien.

Kleinmond bied ’n verskeidenheid aktiwiteite, soos visvang, voetslaan, fietsryroetes, en perdry om die groot verskeidenheid fynbos, proteas en voëls in die area te sien. Gaste kan besienswaardighede soos die Hangklip-vuurtoring en die Bee and Kie-heuningsfabriek besoek.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Veronica B
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlik, gemaklik & lekker. Ons het baie lekker gebly. Die plekkie was gemaklik en ons het die braai plek op die stoep baie geniet. Sal vir seker aa...
Sien meer
Jun 2025
Carmen S
Saam met lewensmaat
5.0
I would recommend it to anyone, it looks like in the pictures and more. Upon entering, we received this beautiful card of the actual vi...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Deon R
Saam met lewensmaat
5.0
Sal weer die plek gebruik. Baie skoon en lekker rustig.
Mei 2025
Susan L
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker plekkie. Rustige omgewing. Dit is 'n baie lekker plekkie met 'n baie mooi uitsig. Sal beslis weer daar gaan bly.
Apr 2025
Mariska L
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtig. Salig. Gasvry. Gerieflik. Heerlike plekkie! Die uitsig van die see en berge is pragtig! Die volle kombuis met braai is ideaal en die bedjie i...
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Tania & Pieter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 35 DF Strauss Street, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Gaste dink 35 on DF Strauss het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 35 DF Strauss Street, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb4f470bd9a32b04cea48d0de0384a5edb4135a137bfbf9210d99e0c0c3ae5006b78d48693e4a36d7de90a7f350b4536c8d4b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 54 5 1 5 35 DF Strauss Street Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.3432283 19.0080028
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang