35 on DF Strauss
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 35 DF Strauss Street, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
- Vanaf R600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
35 on DF Strauss is 'n knus selfsorgwoonstel vir 2 gaste in Kleinmond, en is binne 1 km se ry vanaf die Kleinmond-hawe en Palmiet-strandmeer en -strand geleë.
Die woonstel op die eerste verdieping beskik oor 1 slaapkamer wat met 'n dubbelbed ingerig is en 'n gedeeltelike see-uitsig het en die badkamer is toegerus met 'n stort en 'n bad.
Die oopplan-kombuis is toegerus met tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n stoof en 'n oond. 'n Slim-TV met Netflix, sowel as 'n binnebraai-area, is in die eenheid beskikbaar. WiFi word voorsien.
Kleinmond bied 'n wye verskeidenheid doendinge wat wissel van visvang stap, voetslaan, fietsryroetes, perdry om die wye verskeidenheid fynbos, proteas en voëls in die area te sien. Gaste kan ook besienswaardighede soos Hangklip-vuurtoring en die Bee and Kie-heuningfabriek besoek.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Tania & Pieter Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 54
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 35 DF Strauss Street, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
- Gaste dink 35 on DF Strauss het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 35 DF Strauss Street, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang