Successfully reported

44 Sutton Place

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R450.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Spesiale Aanbod

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Sep 2025 tot 30 Nov 2025.

Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls

Welkom by Sutton Place 44

Algemene Huisreëls
1. Geen rook binne die woonstel asseblief nie.
2. Geraasvlakke moet tot 'n minimum beperk word tussen 22:00 en 08:00. Geen harde musiek nie. Respekteer asseblief die ander inwoners in die blok.
3. Moet asseblief nie vullis buite die deur los nie. Die asblikke vir herwinning en algemene afval is op die grondvloer heel links in die kompleks geleë.
4. Maak asseblief seker dat vensters en deure toe en gesluit is wanneer u die woonstel verlaat.
5. Daar is 24-uur-sekuriteit en altyd iemand aan diens onder by die ingang.
6. Veilige parkering binne die kompleks.
7. Hierdie is 'n selfsorgwoonstel. 'n Aanvanklike voorraad tee, koffie, suiker en 'n paar ander kombuisware, sowel as basiese badkamerbenodigdhede, word voorsien.
8. Die woonstel word nie tydens u verblyf skoongemaak nie. Indien u skoonmaak- of wasgoeddienste benodig, vra ons asseblief en ons sal ons bes doen om u met een van ons skoonmaakdames te help.
9. Die TV word outomaties aan WiFi gekoppel vir maklike stroming.
10. WiFi-besonderhede: 44 Connected Space. Wagwoord: 0723791580

Jou gashere
Karen +27 72 500 1779/ Ryan +27 79 178 9140

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R2 450
R 2 450 R 2 083
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R2 450
R 2 450 R 2 083
per nag (plek vir 2)
Vanaf R2 450
R 2 450 R 2 083
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Vriende Street, Oranjezicht, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8a5d5aa56177bfef9e1e42c4dc8fd8beed933a7b5e3f4226a719ad960fe7cb9946c80032f6f1f54b3685a636b3d2d7b4fb1b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 450 nouVanaf R2 083 per nag (plek vir 2) 8 Vriende Street Oranjezicht 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -33.936027 18.417541

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang