Successfully reported

7-on-ZEUS - The Loft & The Studio

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 228 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Elmari R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Fantasties! The Loft het die mooiste uitsig en alles was net perfek. Skoon, netjies en baie goed toegerus. Ons het heerlik gebly. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelie
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio
Hallo Elmari, so bly julle het lekker gebly. Hoop ons sien julle weer. Groete Herman

Johan A
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Puik. Lekker, wens ek kon nog langer gebly het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelie
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio
Beste Johan, ek is bly julle het lekker gebly. Baie dankie vir die goeie gradering. Hoop ons sien julle gou weer. Groete, Herman

Robin B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Beautiful unit with breathtaking views. We had a great stay in the studio. The unit is very clean and furnished well. The location is perfect with beautiful ocean views, and being able to hear the sound of the waves makes it so peaceful. Absolutely enjoyed it! Will definitely be back soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelie
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio
Hi Robin, we are so glad that you enjoyed your stay with us. Thank you for the good rating. We hope to see you again soon. All the best. Kind regards, Herman

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelie
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio
Hi James, we are pleased that you enjoyed your stay with us. Thank you for the good rating and we hope to see you again soon. All the best. Kind regards, Herman

Jasper V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Pragtige eenheid, naby die see in 'n mooi omgewing. Ons het baie lekker gebly in die Studio. Die eenheid is baie netjies ingerig met alles wat jy nodig het. Kwaliteit meubels en toebehore. Het die stoep en buitegeriewe geniet. Mooi see-uitsig, sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelie
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio
Beste Jasper, ons is baie bly, julle het dit geniet. Baie dankie vir die goeie gradering. Ons hoop om julle weer te sien. Alle voorspoed. Groete, Herman

Jacques V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Peaceful seaside escape. We had a fantastic time at the Loft. We felt relaxed and at home. When arriving at our apartment we were greeted with hospitality and a very clean environment. During our stay we experienced no noise, just the calm sounds of the ocean. Speaking of the ocean, the views are absolutely stunning and the beauty can’t be described! We were provided with braai utensils and several appliances (microwave, snackwich, etc.). The owners were very thoughtful in every aspect of this apartment. Also, the full DStv package is a big win for late night movies and entertainment. We would definitely book here again when visiting Langebaan!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelie
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio
Dear Jacques, thank you so much for the kind words and very good rating. It is always music to our ears when our guests enjoy their stay with us. All the best and hope to see you again soon. Kind regards, Herman

Annelie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Dit was 'n awesome plekkie met die beste area en uitsig. Awesome en presies soos op die fotos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelie
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio
Beste Annelie, dankie vir die goeie gradering. Hoop ons sien julle weer. Groete, Herman

Michayla H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Wonderful. Lovely stay. Stayed with my mum and brother and we loved it. We're going to do it again soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelie
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio
Hi Michayla, thanks for the good rating. Hope to see you again soon. Kind regards, Herman.

Algernan F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Fantastic. Our stay was absolutely amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelie
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio
Hi Algernan, was nice to have you again. See you again, hopefully soon. All the best. Herman

Jacqueline S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Sal vir enige persoon wat net wil wegkom van die dag se gejaag aan beveel. Ons het baie lekker gebly, die Loft is 'n baie mooi plekkie weg van die huis, alles wat jy nodig het en die uitsig oor die see is asemrowend gewees. Sal enige tyd weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelie
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio
Hi Jacqueline, baie dankie vir die goeie gradering en ons hoop ons sien julle gou weer. Groete, Herman

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Annelie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 228

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Zeus Street, Paradise beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQxNGY2NTY2LTYyZjUtNDkxMy1hYjYyLTQ5YjFkNWViYjlhYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 228 5 1 5 7 Zeus Street Paradise beach 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.040147910654 18.038442584884

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang