Successfully reported
+23

Agulhas Country Lodge

Spesiale Aanbod 30% af

Kry 30% af. Geldig vir verblyf vanaf 11 Aug 2025 tot 31 Okt 2025.

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 673 Main Road, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 200 R1 540 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Agulhas Country Lodge is teen die heuwel gebou en is van plaaslike kalksteen gebou en pas harmonieus in by die fynboslandskap en het pragtige see-uitsigte.

Agulhas Country Lodge bied gaste 'n keuse van kamers wat tussen 2 en 3 mense kan akkommodeer. Die kamers is ingerig met enkelbeddens, dubbelbeddens, of koningingrootte-beddens, en het en suite-badkamers met storte of baddens, terwyl die Wittebroodkamers ook 'n spa-bad in elke kamer het. Lugversorging, 'n kluis, 'n minibar, tee- en koffiemaakgeriewe met 'n verskeidenheid tee en koffie, asook TV's, is in sommige van die kamers beskikbaar. WiFi-toegang en 'n oornag-wasgoeddiens is ook beskikbaar.

In L'Agulhas kan gaste die skouspelagtige natuurskoon aan die mees suidelike punt van Afrika ervaar. Dit is hier waar die majestueuse Indiese en Atlantiese oseane mekaar werklik ontmoet. Daar is ook verskeie restaurante baie naby.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 61 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.6
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.3
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Hermanus A
Saam met lewensmaat
5.0
Een nag was te kort. Maar ons gaan beslis weer daar bly en die keer vir langer. Ons het baie lekker gebly. Die uitsig was fantasties. Personeel baie v...
Sien meer
Sep 2025
Zelda C
5.0
Fantasties en baie aandag aan detail. Heerlike verblyf en 'n pragtige kamer.
Jun 2025
Peet M
Saam met lewensmaat
5.0
Enjoyed our stay. Everything as advertised. Enjoyed our stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Lidia J
Saam met lewensmaat
4.6
Heerlike ervaring met puik diens. Mooiste plek en puik diens. Wil ook 5/5 gee vir netheid. Dankbaar vir afslag, anders sou ons dit nie kon bekostig ni...
Sien meer
Mei 2025
Liezl J
Saam met lewensmaat
4.6
N knus kuier. Heerlike ontbyt en ruim kamers. Sal beslis weer gaan besoek.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Chelsea Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 61

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • 673 Main Road, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
  • Gaste dink Agulhas Country Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 200
R 2 200 R 1 540
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R2 200
R 2 200 R 1 540
per nag, vir 2 mense
Vanaf R2 200
R 2 200 R 1 540
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 673 Main Road, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA15f7bac16e78d697f53286b923d1bddb329ec967a704b2e8bca03638efa4040bdffad2f3807c69cdee36a3045ebbdef39a52?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 200 nouVanaf R1 540 per nag, vir 2 mense 61 5 1 5 673 Main Road L'Agulhas 7287 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -34.817976238244 20.026457458734
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang