Successfully reported

Agulhas Country Lodge

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 61 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.6
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.3
Veiligheid
4.4
Hermanus A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Een nag was te kort. Maar ons gaan beslis weer daar bly en die keer vir langer. Ons het baie lekker gebly. Die uitsig was fantasties. Personeel baie vriendelik en behulpsaam. Net jammer dit was net vir een nag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelda C
1 nag
5.0
Jun 2025

Fantasties en baie aandag aan detail. Heerlike verblyf en 'n pragtige kamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peet M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Enjoyed our stay. Everything as advertised. Enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lidia J
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2025

Heerlike ervaring met puik diens. Mooiste plek en puik diens. Wil ook 5/5 gee vir netheid. Dankbaar vir afslag, anders sou ons dit nie kon bekostig nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Rohann S
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jun 2025

Rustig en gesellig. Ons het 'n lekker een-aand wegbreek geniet en was die gesellige kaggeltjie wat ons bo in die sigaarvertrek kon aansteek 'n heerlike manier om warm te bly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Riaan M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2025

Goeie ligging, baie geniet. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Moegamat H
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2025

Excellent. Beautiful view from all angles, calm, relaxing and refreshing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Gill F
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2025

Thank you for a lovely and very comfortable stay! See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ansie S
Kort verblyf
3.2
Aug 2025

Lodge is aangenaam om in te bly met lieflike uitsig. Baie lekker gebly en uitsig geniet. Al negatief, voertuig was nie agter veiligheidshek parkeer nie. Linne kan gerus bietjie aandag geniet. Ontbyt en koffie baie smaaklik.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Liezl J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

N knus kuier. Heerlike ontbyt en ruim kamers. Sal beslis weer gaan besoek.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Chelsea Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 61

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf R2 200
R 2 200 R 1 540
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R2 200
R 2 200 R 1 540
per nag, vir 2 mense
Vanaf R2 200
R 2 200 R 1 540
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 673 Main Road, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA15f7bac16e78d697f53286b923d1bddb329ec967a704b2e8bca03638efa4040bdffad2f3807c69cdee36a3045ebbdef39a52?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 200 nouVanaf R1 540 per nag, vir 2 mense 61 5 1 5 673 Main Road L'Agulhas 7287 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -34.817976238244 20.026457458734
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang