Agulhas Country Lodge
Kry 15% af. Geldig vir verblyf vanaf 1 Des 2025 tot 11 Des 2025.
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 673 Main Road, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
-
Vanaf
R2 400R2 040 per nag, vir 2 mense -
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Agulhas Country Lodge is teen die heuwel gebou en is van plaaslike kalksteen gebou en pas harmonieus in by die fynboslandskap en het pragtige see-uitsigte.
Agulhas Country Lodge bied gaste 'n keuse van kamers wat tussen 2 en 3 mense kan akkommodeer. Die kamers is ingerig met enkelbeddens, dubbelbeddens, of koningingrootte-beddens, en het en suite-badkamers met storte of baddens, terwyl die Wittebroodkamers ook 'n spa-bad in elke kamer het. Lugversorging, 'n kluis, 'n minibar, tee- en koffiemaakgeriewe met 'n verskeidenheid tee en koffie, asook TV's, is in sommige van die kamers beskikbaar. WiFi-toegang en 'n oornag-wasgoeddiens is ook beskikbaar.
In L'Agulhas kan gaste die skouspelagtige natuurskoon aan die mees suidelike punt van Afrika ervaar. Dit is hier waar die majestueuse Indiese en Atlantiese oseane mekaar werklik ontmoet. Daar is ook verskeie restaurante baie naby.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Chelsea Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 61
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- 673 Main Road, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
- Gaste dink Agulhas Country Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 673 Main Road, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang