Successfully reported
+27

Alldays

  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 3798 Erdvark Street, Marloth Park, 1132, Mpumalanga
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 13)

Beskrywing

Alldays bied 'n rustige toevlugsoord in die ongerepte bos-omgewing van Marloth Park, 'n wildbewarings- en vakansiedorp wat aan die suidelike grens van die Krugerwildtuin geleë is. Dit is 'n gewilde oornagplek vir toeriste wat na die Krugerwildtuin, Swaziland en Mosambiek reis, wat 'n kans bied om vier van die bekende Groot Vyf te sien.

Dié volledig gemeubileerde huis het slaapplek vir 13 gaste en beskik oor 5 slaapkamers. Daar is 3 slaapkamers met lugversorging wat met 'n dubbelbed ingerig is, terwyl die derde slaapkamer op die boonste vloer is en 1 dubbelbed en 3 enkelbeddens bevat. Die vierde slaapkamer is apart en het 'n dubbelbed en 'n plafonwaaier. Die vyfde kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n bad en wasbak. Die kamers op die onderste verdieping deel 'n badkamer met 'n stort. Daar is aparte toilet op die onderste verdieping. Die kamers op die boonste verdieping deel 'n badkamer met 'n toilet, wasbak en 'n stort.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en ketel. Die huis bied ook DStv, WiFi, 'n plonspoel, braaigeriewe, 'n alarmstelsel, voorafbetaalde lugversorging en sonkrag asook sekuriteitskameras rondom die eiendom.

Geen handdoeke of badseep word voorsien nie, maar 1 rol toiletpapier per toilet sal voorsien word.

Doendinge in die area sluit wildritte, wildkyk, voëlkyk, 4x4-roetes en voetslaan in die area in.

Kamer-opset

5 Slaapkamers 4 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

5

3 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.2
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Mariska K
5.0
Was net ʼn naweek wegbreuk. Lekker gerus en kuier saam familie. Het baie lekker gebly. Net ʼn paar klein dingetjies wat aandag nodig het. Soos plastiek ...
Sien meer
Sep 2025
Tanya B
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Baie rustig en die gasheer was fantasties.
Apr 2025
Gerhard S
5.0
Very nice. Enjoyable, saw a lot of animals right on the doorstep. Rained a lot, which the area needed and also broke the heat as it was...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Trevor B
Saam met vriende
5.0
Bevange lekker. Bevange lekker, kon diere voer en lekker swem en braai.
Des 2024
Lizinda P
Saam met vriende
5.0
Lekker. Besonder. Uiteindelike diens. Vreeslik lekker plekkie waar mens sommer tuis laat voel.
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Elmarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 3798 Erdvark Street, Marloth Park, 1132, Mpumalanga
  • Gaste dink Alldays het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 13)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 13)
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 13)
Bespreek
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 3798 Erdvark Street, Marloth Park, 1132, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA122d837486054332361896e93a9249dd1ff1f875da6f06937fb4f502665e2c77d81660b7b7002cb8ba2251d5f04da51b44e0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 13) 19 5 1 5 3798 Erdvark Street Marloth Park 1132 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -25.350924533991 31.79870462036

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang