Successfully reported

Alldays

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R700 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Neem asseblief kennis dat die lugversorging vooraf betaal word.
'n Breekskadedeposito word met aankoms vereis en sal terugbetaal word 2 dae nadat 'n inspeksie van die eiendom gedoen is.
Geen versteuring van die vrede nie.
Geen harde musiek na 22:00 nie. Geen draagbare luidsprekers word op die perseel toegelaat nie.
Vullis moet deur die gaste self na die vullisgate by hek 2 verwyder word.
Rook word nie in die huis toegelaat nie.
Alle vensters moet toe wees wanneer gaste die huis verlaat, anders gaan bobbejane in.
Lugreëlings moet afgeskakel word wanneer gaste nie in die huis is nie.
Die huis moet in 'n skoon toestand gelaat word op dieselfde manier as wat dit gevind is toe gaste uitklok.
Geen vure mag in enige braaigeriewe behalwe die ingeboude braaigeriewe gemaak word nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 13)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 13)
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 13)
Bespreek
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 3798 Erdvark Street, Marloth Park, 1132, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA122d837486054332361896e93a9249dd1ff1f875da6f06937fb4f502665e2c77d81660b7b7002cb8ba2251d5f04da51b44e0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 13) 19 5 1 5 3798 Erdvark Street Marloth Park 1132 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -25.350924533991 31.79870462036

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang