Aloha 8
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ponta do Ouro, Mozambique, Maputo Province
- Vanaf R11 358 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Aloha 8 is 'n moderne selfsorg-villa in die Aloha-landgoed in Ponta Mamoli, Mosambiek.
Die eiendom bied 4 slaapkamers met lugversorging, elk met 'n en suite-badkamer. Slaapkamer 1 is ingerig met 'n dubbelbed, Slaapkamer 2 het twee enkelbeddens wat in 'n koninggrootte bed omskep kan word, en Slaapkamers 3 en 4 is ingerig met dubbelbeddens.
Die villa beskik oor 'n oopplan-leefarea met 'n volledig toegeruste kombuis, eetarea en sitkamer. 'n Tweede kombuis bied ekstra gerief vir groter groepe. Glasdeure en wye vensters laat natuurlike lig en seebries deur die huis vloei, met panoramiese uitsigte oor die see. 'n Wye terras met 'n privaat swembad kyk uit oor die see.
Buite is daar 'n privaat tuin en 'n vermaaklikheidsarea met 'n braai en eetarea. Die villa het hoëspoed Starlink Wi-Fi regdeur en bied gratis parkering op die perseel. Aloha-landgoed bied 24-uur-sekuriteit.
Aloha 8 kombineer luuksheid, privaatheid en direkte toegang tot die strand met 'n rustige kusomgewing, wat dit 'n ideale toevlugsoord vir gesinne of groepe maak.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Ponta do Ouro, Mozambique, Maputo Province
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ponta do Ouro, Mozambique, Maputo Province
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang