Successfully reported
+223

ATKV Eiland Spa

Spesiale Aanbod 30% af

Kry 30% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 10 Jul 2025 tot 11 Des 2025.

  • Kapasiteit: 2208 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R529, Letsitele, Letsitele, 0885, Limpopo
  • Vanaf R406 R285 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

ATKV Eiland Spa bied gemaklike selfsorg-akkommodasie in die hartjie van die Hans Merensky Natuurreservaat aan die suidelike oewer van die Letabarivier, net 68 km oos van Tzaneen in Limpopo.

Ons bied 'n verskeidenheid akkommodasie met 'n klassieke bosveldligging. Al die eenhede is toegerus vir selfsorg en kan tussen 2 en 6 gaste akkommodeer. Die eenhede het lugversorging en bestaan uit 'n badkamer, 'n kombuis-area wat toegerus is met 'n yskas, mikrogolf en 'n oond en stoof en 'n braai-area buite. Daar is ook 'n TV met DStv. Linne en badhanddoeke word voorsien en word elke vierde dag omgeruil.

ATKV Eiland Spa bied die ideale bestemming vir 'n gesin met sy diverse natuurtonele, vermaakgeriewe en aktiwiteite, 'n restaurant en 'n hidro-spa. Aktiwiteite en geriewe by die oord sluit 'n swembad, 'n gimnasium, mini-gholf, roetes vir stap of fietsry, visvang, perdry, tennis, rolbal en vlugbal in. Die rus en vrede en vreedsame stilte van die bosveld-omgewing skep die ideale atmosfeer vir sakebeplanning of spanbousessies.

Besienswaardighede in die omliggende omgewing, en 'n bietjie verder, sluit die Hans Merensky Natuurreservaat, Tsonga Kraal Museum, Riverside Wildrehabilitasiesentrum, Agatha Krokodilplaas, Wegraakbosch Organiese Melkery, The Big Boabab en die Krugerwildtuin in.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Konferensiegeriewe
Gimnasium
Spa
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 127 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Ricardo G
Saam met vriende
5.0
Excellent! We enjoyed it very much! See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Lionette S
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies, skoon. Restaurant lekker kos, kiosk te duur vir chips. Ons het baie lekker gebly, behalwe jy kan nie rus en TV kyk op eetkamerstoele wat so h...
Sien meer
Sep 2025
Joalette V
Gesin met klein kinders
5.0
Alles is mooi skoon, netjies, goeie diens. Ongelooflik lekker gebly.
Sep 2025
Cecilia P
Saam met lewensmaat
5.0
Wat 'n wonderlike wegbreek! Dit was net te kort. Sal volgende keer langer bly! Ons het heerlik gebly en was verras deur die netjiese verblyf. Alle ger...
Sien meer
Sep 2025
Brett H
Gesin met klein kinders
5.0
Great. Great. Plenty to do.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

ATKV Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 2963

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • R529, Letsitele, Letsitele, 0885, Limpopo
  • Gaste dink ATKV Eiland Spa het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R406
R 406 R 285
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R406
R 406 R 285
per nag (plek vir 6)
Vanaf R406
R 406 R 285
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2208 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R529, Letsitele, Letsitele, 0885, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA71101ce520fcccd5ccb58b169d3dfba5b3d157f8b8538159876f099617d9e0309690b1377f9582c8d19ab79189898f3dea45?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R406 nouVanaf R284 per nag (plek vir 6) 127 5 1 5 R529 Letsitele 0885 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.655849866067 30.67092776521
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang