Successfully reported

ATKV Eiland Spa

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 127 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Ricardo G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Excellent! We enjoyed it very much! See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lionette S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Netjies, skoon. Restaurant lekker kos, kiosk te duur vir chips. Ons het baie lekker gebly, behalwe jy kan nie rus en TV kyk op eetkamerstoele wat so hard is nie, en die TV kan nie swaai dat mens bv. van die bed af kan kyk nie. Daar behoort 'n klein rusbankie te wees waar mens ten minste op kan rus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joalette V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Alles is mooi skoon, netjies, goeie diens. Ongelooflik lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cecilia P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Wat 'n wonderlike wegbreek! Dit was net te kort. Sal volgende keer langer bly! Ons het heerlik gebly en was verras deur die netjiese verblyf. Alle geriewe was silwerskoon. Ons is met soveel respek hanteer. Almal is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brett H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Great. Great. Plenty to do.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius D
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Goedkoop, skoon, selfsorg en gerieflike akkommodasie. Rustige atmosfeer en baie vriendelike personeel, en volle toegerus met al die benodighede in die rondawel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marion B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Restful and peaceful. Comfortable chalets and great amenities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rina H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Lekker aktiwiteite - swem, rolbal, stap en saam kuier in natuur. Dit was 'n fees! Sal vir seker weer kom, volgende keer langer bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonnette N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Heerlik, gesellig en rustig! Uitstekende vakansieoord vir ouers met en sonder kinders, daar is baie om te doen en die kinders geniet die aktiwiteite wat aangebied word!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sunette F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Heerlik by die eiland. Dis heerlik om daar te rus, alles is skoon en word onderhou! Mense vriendelik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

ATKV Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 2963

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R406
R 406 R 285
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R406
R 406 R 285
per nag (plek vir 6)
Vanaf R406
R 406 R 285
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2208 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R529, Letsitele, Letsitele, 0885, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA71101ce520fcccd5ccb58b169d3dfba5b3d157f8b8538159876f099617d9e0309690b1377f9582c8d19ab79189898f3dea45?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R406 nouVanaf R284 per nag (plek vir 6) 127 5 1 5 R529 Letsitele 0885 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.655849866067 30.67092776521
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang