Successfully reported

Atlantic View

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Spesiale Aanbod

Kry 25% af. Geldig vir verblyf vanaf 16 Jan 2026 tot 16 Mrt 2026.

Spesiale Aanbod

Kry 25% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 4 Sep 2025 tot 8 Des 2025.

Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Deur die kwotasie te aanvaar, stem u in om 'n voltooide persoonlike inligtingsvorm en 'n afskrif van u ID te verskaf.

Respekteer asseblief ons bure: geen harde musiek, partytjies of oormatige geraas nie - Nie-nakoming kan lei tot onmiddellike uitsetting sonder 'n terugbetaling.

Die huis is nie troeteldiervriendelik nie, en dagbesoekers word nie toegelaat nie.

Rook en vape word nie binne toegelaat nie; enige tekens van enige van die twee sal lei tot die verbeuring van die breekskadedeposito.

Was en pak asseblief skottelgoed weg voordat u vertrek om ekstra fooie te vermy.

Terugbetalings word binne 14 werksdae verwerk, minus enige aftrekkings. Die besprekinghouer is verantwoordelik vir enige ekstra koste indien die deposito onvoldoende is.

Die eienaar en bestuurder is nie verantwoordelik vir beserings, verlies, skade, diefstal of items wat agtergelaat word nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 6 maande voor die inkloktyd 85%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 maande voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R23 920
R 23 920 R 17 940
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R23 920
R 23 920 R 17 940
per nag (plek vir 8)
Vanaf R23 920
R 23 920 R 17 940
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 55 Rocherpan Street, Kersbosstrand, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7b3bb8f661825f9011665aa3b05446c03bc2af3615d041043bcab9ada376ea845b3ebf35a4d2c38650880f46b10b5187f19e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R23 920 nouVanaf R17 940 per nag (plek vir 8) 55 Rocherpan Street Kersbosstrand 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.680369728129 18.245848107271
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang