Successfully reported
+28

Avenir Safari Group Campsite

Kampeer/karavaan
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 245 Farm Reveille, Okahandja, Otjozondjupa
  • Vanaf R2 100 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Avenir Safari Group bied kampeerplek op 'n skilderagtige plaas in Okahandja, 131 km vanaf sentrale Windhoek in Namibië. Of gaste op soek is na opwindende ervarings met wild of rustige oomblikke onder die Afrika-lug wil geniet, Avenir beloof 'n wonderlike safari-ervaring.

Elke kampplek beskik oor 'n privaat badkamer met 'n stort, wasbak en toilet, asook 'n braai-area en 'n ruimte om 'n tent op te slaan. Gaste het toegang tot 'n basiese, privaat kombuisie by elke kampplek wat met 'n gasstoof toegerus is. Gaste moet hul eie kamptoerusting en braaigereedskap saambring.

Gaste kan heerlike ontbyt en aandetes in die eetarea by die lodge geniet. Ander maaltye kan bestel word en drankies kan by die kroeg geniet word. Die lodge spog met 'n gastesitkamer, swembad en 'n speelarea vir kinders. Wasgoeddienste en aktiwiteite kan ook gereël word. Avenir Safari Group dien as die ideale basis vanwaar daguitstappies beplan word om die verskeie besienswaardighede in die Otjozondjupa-streek van Namibië te verken.

Kamer-opset

1 Badkamer

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Mooi uitsig

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Caroline Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 4

Op LekkeSlaap 9 maande

Ligging

  • 245 Farm Reveille, Okahandja, Otjozondjupa
  • Gaste dink Avenir Safari Group Campsite het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 100
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 100
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 2 100
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 245 Farm Reveille, Okahandja, Otjozondjupa
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA238542a3d972cd32e90cf5d3c3d468a62a0bff5f64a044a6af474aa6f9bf1f1f0a6c1f7199f0653487bfff21eb94c5d092b6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag, vir 6 mense 4 5 1 5 245 Farm Reveille Okahandja Otjozondjupa 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -21.472381 16.778604
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang