Successfully reported

Avenir Safari Group Campsite

Kampeer/karavaan

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Juretha E
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Heerlik gekuier, baie troppe diere gesien, sal Avenir aanbeveel. 2 nagte gekamp. Kampplek het 'n 'in die bos' gevoel, dwalende bokke naby, baie goed toegerus met kombuisie en badkamer, baie skoon en netjies. Lodge is naby vir WiFi en iets te eet en drink. Vriendelike personeel. Baie diere om te sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Koos N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Onverbeterlike kampering. Uitstekende kampering met al die nodige geriewe en goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wiehahn J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Pragtige bosveld kamp met privaatheid. Ons het vreeslik lekker gebly by Avenir. Die ontvangs is pragtig en modern, asook staanplek 4 waar ons gekamp het. Dit was gerieflik ingerig met elektrisiteit en gas om dit bietjie makliker te maak. Die privaat ablusie geriewe was baie netjies. Ons sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika E
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Een van my beste ervarings ooit! N ongelooflike ervaring gehad op my privaat kampplek, wat ek nie kan wag om te deel nie. Hierdie plek is 'n ware juweel, omring deur pragtige natuurskoon wat jou asem wegslaan. Die stilheid daar is so ontspanne; jy kan die rustigheid van die natuur voel terwyl jy die geluid van die voëls en Springbokke geniet. Wat hierdie ervaring nog spesialer gemaak het, was die uitsonderlike gasvryheid van die gasheer. Van die oomblik dat ek aangekom het, het hulle my met ope arms verwelkom en seker gemaak dat ek alles het wat ek nodig het. Hulle het nie net die fasiliteite pragtig en netjies gehou nie. Die plek het 'n gevoel van rustigheid en vrede geskep, 'n werklike ontsnapping van die gejaagde lewe. Dit was die perfekte plek om asem te haal, te ontspan en die skoonheid van die natuur te waardeer. Ek het elke oomblik geniet – van die stiltetyd rondom die kampvuur tot die naghemel vol sterre en reën. Ek kan hierdie privaat kampplek ten sterkste aanbeveel aan enigeen wat op soek is na 'n ontspanne en stil ervaring in die natuur. Dit is 'n plek waar jy nie net jou liggaam kan ontspan nie, maar ook jou siel. Ek sal beslis weer terugkeer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Caroline Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 4

Op LekkeSlaap 9 maande

Vanaf
R 2 100
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 100
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 2 100
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 245 Farm Reveille, Okahandja, Otjozondjupa
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA238542a3d972cd32e90cf5d3c3d468a62a0bff5f64a044a6af474aa6f9bf1f1f0a6c1f7199f0653487bfff21eb94c5d092b6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag, vir 6 mense 4 5 1 5 245 Farm Reveille Okahandja Otjozondjupa 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -21.472381 16.778604
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang