Successfully reported

Baobab Tent Camp

Tentekamp

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Susan R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Baie gerieflik, netjies en skoon. Ons het baie lekker gebly in Boabad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cecil
Baobab Tent Camp
Dankie Susan vir jou mooi terugvoer. Ons waardeer.. Groete Sharon

Lynn J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Loved it. It was really awesome. Relaxed and in the bush.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cecil
Baobab Tent Camp
Thank you, Lynn.

Gert O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Genotvol, rustig, lekker ontspan. Baie vriendelike ontvangs. Ligging puik omdat dit naby die dorp is, maar ook ver genoeg is waar daar stilte is. Eenheid het alles gehad wat ons benodig het. Goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cecil
Baobab Tent Camp
Goeie dag Gert Baie dankie vir die mooi boodskap en terugvoer. Ons waardeer dit ongelooflik baie! Ons hoop om julle gou weer te sien. Groete Sharon

Jackie L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Stil, rustig. Sal dit vir seker aanbeveel. Dit is 'n rustige, stil en baie netjies plek. Gasvrou baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cecil
Baobab Tent Camp
Baie dankie, dit beteken baie. Ons hoop om jul gou weer te sien! Dankie vir die mooi terugvoer! Groete Sharon

Johan D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Stil, rustig en lekker. Stiller as stil, dit was vreeslik lekker om niks te hoor nie, net voel die rivier en seekoeie in die rivier, stilte vir die siel. Skoon en netjies, die stort se water is heerlik warm. Bietjie donker in die nag, 'n paar ligte in die kamp sal beter wees. Die 2 kremetart bome was en is huge. Baie oulike plek gewees en het lekker gebly. Die restaurant se kos is uit die boonste rakke en baie goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cecil
Baobab Tent Camp
Johan, dankie vir jou mooi, positiewe terugvoer. Ons waardeer dit. Ons sal definitief meer liggies in die tuin aanbring. Mooi dag. Groete, Sharon

Kobus T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Heerlik ontspannend. Definitief lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cecil
Baobab Tent Camp
Goeie dag Kobus, Dis so lekker om te hoor dat julle dit geniet het en ontspan het. Waardeer jou positiewe terugvoer. Groete, Sharon

Niel V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Sal aanbeveel vir persone wat rustigheid verkies. Tente netjies en skoon. Alles beskikbaar en stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cecil
Baobab Tent Camp
Goeie dag Niel, Baie dankie dat julle hier was en die positiewe terugvoer. Ons waardeer dit! Groete Sharon

Dale S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Peaceful and great value for money. We loved our stay in the comfortable and clean rented camp.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cecil
Baobab Tent Camp
Thank you, Dale. We appreciate your positive feedback. Regards, Sharon

Ena V
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Baie lekker goed toegeruste verblyf! Pragtige omgewing! Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cecil
Baobab Tent Camp
Baie dankie, Ena, dit was lekker om julle te ontmoet en hier te ontvang. Groete, Sharon

Marinda H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Hemelse lieflike plek. Sharon is 'n pragtige mens; dit sien mens aan die klein detail om jou verblyf makliker te maak. Nie net het sy my moeilike bespreking met vriendelikheid en grasie hanteer nie, maar die tente getuig van fyn smaak en bedagsaamheid; soos die grimeerliggie, lekkerruik botteltjie, sanitizer en eet- en drinkgoed. Baie dankie, Sharon, jul plek was 'n lafenis. Daai Kremetart boom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cecil
Baobab Tent Camp
Liewe Marinda Dankie vir die mooi woorde en terugvoer. Dis so lekker om positiewe en opregte mense te ontmoet en te ontvang. Hoop om julle gou weer te sien. Nogmaals baie dankie. Groete Sharon

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Cecil Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 51

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Essex Road, Gelncoe Farm, Hoedspruit, 1380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa37441c23f1c4e86da1825c3f614bcf3d5b884e9ba701e0629afcc12fe696f0c126d47dca56df29e50d6f0ad77857e0ca338?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 51 5 1 5 Essex Road Gelncoe Farm 1380 Limpopo 021 201 8901 10:00-18:00 10:00 -24.3734125 30.8574847

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang