Successfully reported
+10

Big Sky Studio

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Carradale Close, Sunningdale, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Big Sky Studio bied gerieflike verblyf in 'n selfsorg-ateljee met 'n aparte ingang op die eienaar se perseel. Die eiendom is in 'n veilige en stil singel in Sunningdale, Bloubergstrand geleë.

Die smaakvol versierde ateljee bied slaapplek aan 2 volwassenes en daar is 2 enkelbeddens wat saamgestoot kan word. Daar is 'n bababed en 'n matras vir 'n kind. Die ateljee het ook 'n badkamer met 'n stort en 'n kombuisie met 'n klein eetarea vir 2. Die kombuisie het basiese selfsorggeriewe soos 'n yskas, mikrogolfoond en 'n ketel. Die ateljee het ook WiFi en slim-TV.

Die eiendom is sowat 5 km vanaf Bloubergstrand en sowat 1 km vanaf West Coats Village Winkelsentrum en Netcare Blaauwberg Hospitaal. Die eiendom is gerieflik geleë naby die MyCiTi-bushalte wat na Kaapstad se middestad en die omliggende areas ry.

Let. asb dat die eenheid skoongemaak word voor en na gaste se besoek om te verseker dat dit 100% skoon is vir gaste se veiligheid.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Openbare vervoer naby
TV
Volledige kombuis
Stroomdienste

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 60 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Johlene M
5.0
Die beste plek in Sunningdale om te bly! Ek het baie lekker gebly. Die eenheid is baie goed toegerus. Die gasheer is baie vriendelik en behulpsaam. Di...
Sien meer
Sep 2025
Elriët L
Gesin met klein kinders
5.0
Safe, clean, absolutely lovely! We had a lovely stay, the owners were very friendly and helpful. The place was also extremely clean. 10...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Cheryl F
Gesin met tieners
5.0
It was just what we were looking for. Absolutely amazing!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Jo-ann H
Saam met lewensmaat
5.0
Baie akkommoderend. Ons het vir 2 aande geboek en betaal, maar moes die 1 aand kanselleer. Jen was so gaaf om ons te reimburse vir die gekanselleerde ...
Sien meer
Mrt 2025
Ag V
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het veilige en skoon slaapplek gesoek - sentraal van waar ons moes wees. Perfek vir ons behoefte.
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Craig Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 60

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 9 Carradale Close, Sunningdale, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Big Sky Studio het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Carradale Close, Sunningdale, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcf6dc0eb82f6b99181dcf74dc7528fe8ae7a32dcf6f2d64fc450166360560d4cea077dc8a0336c6bc254eace5706c48413a7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 60 5 1 5 9 Carradale Close Sunningdale 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.808147600634 18.486558806746

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang