Successfully reported

Big Sky Studio

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 60 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Johlene M
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Die beste plek in Sunningdale om te bly! Ek het baie lekker gebly. Die eenheid is baie goed toegerus. Die gasheer is baie vriendelik en behulpsaam. Die eenheid is sentraal in 'n baie rustige area. Dit is baie veilig. Ek het al voorheen daar gebly en sal weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Craig
Big Sky Studio
Dear Johlene, thank you for the kind review. You are always most welcome to come and stay anytime. Regards, Craig

Elriët L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Safe, clean, absolutely lovely! We had a lovely stay, the owners were very friendly and helpful. The place was also extremely clean. 10/10 definitely!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Craig
Big Sky Studio
Thank you for the great review and kind words. Hope to see you back soon!

Cheryl F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

It was just what we were looking for. Absolutely amazing!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jo-ann H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Baie akkommoderend. Ons het vir 2 aande geboek en betaal, maar moes die 1 aand kanselleer. Jen was so gaaf om ons te reimburse vir die gekanselleerde aand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ag V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Ons het veilige en skoon slaapplek gesoek - sentraal van waar ons moes wees. Perfek vir ons behoefte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Denis L
Lang verblyf
5.0
Jan 2025

Perfect for my 10 day stay. Small comfortable studio unit in a quiet area with all the kitchen/dining facilities needed for my stay and close to the shopping centre. Free Wi-Fi, Netflix, YouTube an added plus. Hosts very friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sisipho G
Kort verblyf
4.8
Apr 2025

Lekker. Very neat and clean. I would recommend it to anyone for a short stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Edward A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Sep 2025

Very good. Very pleasant and good location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Craig
Big Sky Studio
Thank you for the great review. You are both most welcome. Hope to see you back soon. Regards, Craig.

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Apr 2025

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ria D
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Fantasties. Ons het vreeslik lekker gebly. Die plekkie was baie netjies, het alles in wat mens sou dink jy sal nodig kry. Graig was baie behulpsaam. Ek kan die plekkie hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Craig Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 60

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Carradale Close, Sunningdale, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcf6dc0eb82f6b99181dcf74dc7528fe8ae7a32dcf6f2d64fc450166360560d4cea077dc8a0336c6bc254eace5706c48413a7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 60 5 1 5 9 Carradale Close Sunningdale 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.808147600634 18.486558806746

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang