Successfully reported

Blesfontein Guest farm

Wildsplaas

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 107 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Riaan C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Mooi stukkie plaas paradys. Baie gerieflik met alles wat nodig is. Die natuurskoon is besonders. Wildnis volop op die plaas en die Alpacas is pragtig. Vriendelike gasvrou wat ons tuis laat voel het. Baie dankie. Ons sal weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephanie K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

A starry adventure on a farm. We had a lovely stay and really enjoyed the farm atmosphere and personal service. The star gazing was a must, very informative and interactive. The meals were delicious and the breakfast excellent. I think a few warm mats on the floors in the rondawel would be a good idea for the cold, but otherwise we were very happy and made to feel welcome. Loved the rugby-playing cat and frozen pools.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charl D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Kom kyk sterre en besef hoe klein jy is. Wat 'n ervaring. Lekker plaasverblyf met alles wat jy nodig het. Wonderlike natuur en sterre gesien. Na 'n paar dae voel julle amper soos familie. Ons sal vir seker terugwees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melani G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Wanderlust en hoogs onderskat. Ons was ontmoet deur 'n vriendelike en behulpsame oom. Ons het 'n pap wiel oppad na die plaas opgedoen, en op aankoms het hy ons alles aangebied van aandete, melk vir koffie tot 'n nuwe band vir ons onherstelbare band. Was gaaf en warm en het vir ons lekker kerrie en rys bedien in ons cosy kliphuise wat oor die plaas uitkyk, als onbepland. Wanderlust! En toe sterre gekyk in die Sutherland koue onder kombersies! Lekker geslaap en lekker plaasontbyt geniet die volgende oggend. Ons was minder as 24 uur op die plaas, maar alles was fantasties, tot op die laaste waar ons die mooie Tankwa Karoo beleef het van die plaas af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ross G
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2025

Definitely will stay again in winter. Lovely quaint accommodation with great views, and very comfortable accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Heerlike, 'rustic' verblyf in sterrekyk area. Ons het heerlik gebly. Verblyf is 'rustic', maar heeltemal gerieflik en voldoende. Rustige plaas-atmosfeer en ligging. Asemrowende uitsigte oor die Tankwa Karoo by uitkykpunt. Hartlik welkom gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riana D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Besonders en ontspannend. Ons was al 'n paar keer by Blesfontein en sal weer en weer teruggaan. Altyd 'n besondere ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mathilde S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

A short stay enjoying the quietness. Comfortable accommodation, lots of space, nice surroundings and a stunning view from the viewpoint on the escarpment over the Tankwa. Nicol taught us about stars, planets and alpacas. Unfortunately, they do not breed Appaloosas anymore, but there is a small herd of mixed and very friendly horses.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gareth L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

I would urge everyone to give themselves the gift of this experience. The accommodation, the hosts, the meals and the activities available were all amazing. On top of this was the awe-inspiring surroundings and night sky.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adolf L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2025

Baie lekker. Ja, die gasheer was baie behulpsaam en ingelig oor die omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Marina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 107

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 38 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Blesfontein Guest Farm, Bo Vis Road, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhlNGNiNjZmLWVjN2UtNGQ4NS04ODU5LTM1MjAxYzIyZWZlMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 107 5 1 5 Blesfontein Guest Farm Bo Vis Road 6920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -32.468111 20.436192
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang