Successfully reported
+25

Blesfontein Guest farm

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 38 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Blesfontein Guest Farm, Bo Vis Road, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Blesfontein Guest Farm is 28 km vanaf Sutherland bo-op die platorand van die Roggeveldberge geleë. Blesfontein Guest Farm bied wildbesigtiging te perd, wildritte, 'n plaasdam om te swem, af en toe sneeu in die winter en blomme soos Namakwaland in lentetyd.

Die gasteplaas het 10 unieke selfsorg-eenhede wat vroeër ou geboue op die plaas was. Die klip-eenhede is almal basies maar bied die nodige geriewe en geriewe vir selfsorg. Sommige eenhede het gemeenskaplike kombuise maar elke eenheid het sy eie badkamer en die meeste het 'n binne-kaggel of 'n braai buite. Elke eenheid is gekategoriseer om aan alle individuele reisigersbehoeftes te voldoen.

Aandete en ontbyt word bedien mits vooraf gereël. Snags het besoekers die opsie om in die ankersterrewag te gaan sterrekyk. Bedags moet die plaas se vryheid geniet word. Gaste kan hul eie 4x4 saambring of die gasteplase huur om 'n skilderagtige rit na die uitsigpunt by die platorand te neem. Hier kan gaste blesbokke, sebras, springbokke, grys rietbokke, steenbokke en swartwildebeeste sien, om nie eers te praat van die meerkatfamilie, die skilpaaie, die stinkdiere en verskeie voëlspesies nie.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Konferensiegeriewe
Wildritte
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 108 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Riaan C
Gesin met klein kinders
5.0
Mooi stukkie plaas paradys. Baie gerieflik met alles wat nodig is. Die natuurskoon is besonders. Wildnis volop op die plaas en die Alpacas is pragtig....
Sien meer
Okt 2025
Stephanie K
Gesin met tieners
5.0
A starry adventure on a farm. We had a lovely stay and really enjoyed the farm atmosphere and personal service. The star gazing was a m...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Charl D
Saam met vriende
5.0
Kom kyk sterre en besef hoe klein jy is. Wat 'n ervaring. Lekker plaasverblyf met alles wat jy nodig het. Wonderlike natuur en sterre gesien. Na 'n pa...
Sien meer
Jul 2025
Melani G
Saam met lewensmaat
5.0
Wanderlust en hoogs onderskat. Ons was ontmoet deur 'n vriendelike en behulpsame oom. Ons het 'n pap wiel oppad na die plaas opgedoen, en op aankoms h...
Sien meer
Jun 2025
Ross G
Besigheidsreis
5.0
Definitely will stay again in winter. Lovely quaint accommodation with great views, and very comfortable accommodation.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Marina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 108

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Blesfontein Guest Farm, Bo Vis Road, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
  • Gaste dink Blesfontein Guest farm het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 38 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Blesfontein Guest Farm, Bo Vis Road, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhlNGNiNjZmLWVjN2UtNGQ4NS04ODU5LTM1MjAxYzIyZWZlMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 108 5 1 5 Blesfontein Guest Farm Bo Vis Road 6920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -32.468111 20.436192
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang