Successfully reported

BluCabana

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R650.00 per bespreking
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Let asseblief daarop dat die huis via trappe bereik word en moontlik nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Gaste moet die volledige bepalings en voorwaardes soos deur die instansie verskaf, aanvaar met bespreking.
'n Deposito van 50% word vereis met bespreking. Die oorblywende saldo moet ten minste 2 dae voor aankoms in die gespesifiseerde bankrekening betaal word. Betaling van die deposito bevestig aanvaarding van die bepalings en voorwaardes en verseker die bespreking.

Gaste moet die verskafde instruksies noukeurig volg met aankoms. Die gas is verantwoordelik vir die groep se gedrag en moet verseker dat die eiendom met sorg en respek behandel word.

Elke huis het 'n vasgestelde gastelimiet wat nie oorskry mag word nie.
Enige verlies of skade aan die eiendom of die inhoud daarvan (insluitend die omsetter, linne, toerusting en bykomstighede) sal deur Be in Betty's Bay bepaal word, en die gas moet op versoek vir skade betaal. Gaste moet enige skade of verlies voor vertrek aanmeld.

Kinders moet te alle tye rondom die swembad, borrelbad en jacuzzi onder toesig wees.

Indien die eiendom onbewoonbaar word om redes buite die eienaar se beheer, sal 'n terugbetaling gegee word vir die tydperk wat dit nie beskikbaar was nie. Geen verdere vergoeding sal verskaf word nie.
Be in Betty's Bay behou die reg voor om die bespreking te eniger tyd te kanselleer indien gaste onvanpas optree of 'n steurnis veroorsaak.

Stiltye begin om 22:00.

Deur die deposito te betaal, bevestig die gas dat hulle die Terme en Voorwaardes wat deur Be in Betty's Bay gestuur is, gelees en aanvaar het.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5398 Adelene Road, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe4f5744b21b9e0d5390a7e8be5eb6551085159a7709853186783ecde1c2ad5f2ba56e497830f726ea6f54e368a19d9496c72?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6) 13 5 1 5 5398 Adelene Road Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.359151114294 18.899404758939
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang