Bokkombaai Tides
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Belloy Street, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R3 475 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Bokkombaai is 'n volledig toegeruste selfsorgvakansiehuis, reg op die strand in die gewilde Bloubergstrand. Die 3 eenhede bied ongelooflike uitsigte op Tafelberg, die Atlantiese Oseaan en Robbeneiland uit al die kamers en leefareas.
Dié modern gemeubileerde huis bestaan uit 3 woonstelle. Die hoofhuis bied slaapplek vir 4 gaste en het 2 slaapkamers. Die High Tide woonstel bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders en het 2 slaapkamers. Die kleiner Low Tide woonstel het 1 slaapkamer en kan in totaal 4 mense akkommodeer. Elke eenheid het WiFi, 'n TV en 'n kombuis met 'n yskas, stoof, mikrogolf, skottelgoed en 'n wasmasjien. Elke eenheid het ook 'n kluis. Daar is sekuriteitskerms voor al die vensters.
Gaste het toegang tot veilige parkeerplek, 1 motor per eenheid.
Bokkombaai Luxury Apartments is geleë na aan al die geriewe en verskeie doendinge in die omgewing.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Jack Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 44
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 10 Belloy Street, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Bokkombaai Tides het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Belloy Street, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang