Successfully reported

Bokkombaai Tides

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Fonnie L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Ons sien julle beslis weer. Fantasties. Geen beter ligging in die Kaap nie en nader aan die see kan jy nie bly nie. Gasvryheid en eienaars het ons op die hande gedra.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jack
Bokkombaai Tides
Dankie Fonnie, dit was heerlik om julle as ons gaste in Bokkombaai High Tide te ontvang - hoop ons sien jul binnekort weer.

Jp S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Asemrowend. Baie lekker gebly, sal vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jack
Bokkombaai Tides
Dankie vir julle resensie. Ons is bly dat julle dit so baie geniet het en lekker gebly het. Groete BokkombaaiTides

Louis V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Pragtige plek. Baie gerieflik. Naby alles om te ry rondom Kaapstad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Celeste R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Fantasties. Baie mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nick S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Net wow! Ons was vriendelik en warm verwelkom. Anton het uit sy pad gegaan om ons te help en als te wys. Sal definitief weer by Bokkombaai Tides kom bly, word 100% aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jack
Bokkombaai Tides
Baie dankie vir jou mooi resensie Nick. Ons hoop om julle gou weer by Bokkombaai Tides te huisves.

Mia L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2023

Kan nie vra vir beter ligging! Stapafstand van alles met daai wêreldbekende view! Perfek vir 9 jarige en 2 jarige.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Jack
Bokkombaai Tides
So bly dat jul jul verblyf in Bokkombaai geniet het - dit is darem lekker om uit te stap by die huis en op die sand te wees.

Elzet W
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Pragtige vakansiewoonstel op die strand. Ons het heerlik gekuier. Winkels en restaurante baie naby. Die woonstel het 'n wasgoedmasjien so was nie nodig om klere te laat was by droogskoonmaker nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jack
Bokkombaai Tides
Ons is so bly dat julle verblyf in Bokkombaai Tides ontspannend kon geniet. Dis spesiaal om amper in die see te bly.

Liselle D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Fanatiese ligging, ongelooflike uitsig en 5-ster-akkommodasie! Die uitsig is ongelooflik. Die eenheid is netjies met al die geriewe wat mens mag nodig kry. 5-ster-kwaliteit. Hoogs aan te beveel. Dit was so spesiaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jack
Bokkombaai Tides
Baie dankie vir die resensie Liselle. Ons is baie bly julle het die tyd so baie geniet en hoop om julle weer spoedig met ons te hê.

Cobus R
Kort verblyf
5.0
Jul 2021

Ongelooflike plek. Absoluut puik. Een van beste plekke waar ek al was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jack
Bokkombaai Tides
Ons is bly jy het die verblyf so baie geniet Cobus. Baie dankie vir jou resensie. Ons hoop om jou spoedig weer met ons te hê.

Johan K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2021

Very pleasant stay. Host very good. Very good location and views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Jack
Bokkombaai Tides
We are glad you enjoyed your time so much Johan. Thank you for the review. Regards, Jack.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jack Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 3 475
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 475
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 3 475
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Belloy Street, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg5NmQxYTcwLTQ1YmMtNDBkMi1hMjc0LTQxOTQ0ZmFmYmJlMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 475 per nag, vir 2 mense 44 5 1 5 10 Belloy Street Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-18:00 10:00 -33.804841085009 18.463071690807

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang