Successfully reported
+27

Boplaas Cottages

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boplaas Cottages, Gamkaskloof, 6930, Wes-Kaap
  • Vanaf R990 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Boplaas Cottages is in die afgeleë Gamkaskloof, wat soms Die Hel genoem word. Verblyf is beskikbaar in 2 'Kloovers'-kothuise wat versigtig opgeknap is om hul bekoring en egtheid te behou.

Oom Hannes het slaapplek vir 6 gaste in 3 gerieflike kamers. Daar is probeer om die kothuis se ou rustieke bekoring te behou. Die oorspronklike trappe, balke, rietplafonne en die haard met die Dover-stoof is steeds oorspronklik. Daar is ’n sitkamer-area met ’n etenstafel vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer het ’n uitsig op die suidelike berg en ’n en suite-toilet. Die tweede slaapkamer het ’n dubbelbed en front noord. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens met ’n venster wat uitkyk na noord.

Die kombuis is met ’n Dover-stoof, ’n tweeplaat-gasstoof en ’n yskas toegerus. Die badkamer lei van die voorstoep af en het ’n stort, toilet en wasbak. Die braai-area het skaduwee en oorgenoeg sitplek. ’n Rooster, potjiekospot en eetgerei is beskikbaar. Die plonspoel is heerlik op die warm dae.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.3
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Antoinette B
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige stukkie aarde in die middel van niks en nerens. Wat 'n pragtige stukkie juweel aan die einde van 'n hel-se pad. Pad van die afdraai op Swartb...
Sien meer
Jun 2025
Liza V
Saam met lewensmaat
5.0
Tranquil, lovely setting. Lovely location, very tranquil and beautiful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Charlet V
Saam met lewensmaat
4.8
Was lekker om weer die vreesaanjaende pad te ry tot onder in die Hel. Die personeel wat na die eenheid omsien, was baie vriendelik en behulpsaam. Die ...
Sien meer
Jul 2025
Marius B
Saam met lewensmaat
4.8
Ideale blyplek diep in die Hel. Uitstekende ligging in die Hel - let wel 56km vanaf Swartberg afrit, maar die moeite werd. 'n Puik gasheer! Huis is pu...
Sien meer
Jun 2024
Franike R
Gesin met tieners
4.8
Effort to reach, but worth every minute. Boplaas Cottages is a real little gem in the middle of nowhere. It takes time and effort to ge...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Nicola Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Boplaas Cottages, Gamkaskloof, 6930, Wes-Kaap
  • Gaste dink Boplaas Cottages het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 990
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 990
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boplaas Cottages, Gamkaskloof, 6930, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAarHTpRFTyo4VlQL6u02MG8KAmZ9QOeCubTJHEsp7K82VCnKkN3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 2 mense 43 5 1 5 Boplaas Cottages Gamkaskloof 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.364592964051 21.583982780476
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang