Bush Inn Lodge
Kry 30% af vir verblyf tussen Vrydag en Sondag. Geldig vir verblyf vanaf 10 Sep 2025 tot 31 Okt 2025.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 116 Grootfontein, Lephalale, 0557, Limpopo
-
Vanaf
R1 200R840 per nag, vir 2 mense -
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Bush Inn Lodge is in 'n veilige omheinde area aan die buitewyke van die dorp. Dit is sowat 1,8 km vanaf die middestad van Lephalale op die hoofroete na Groblersbrug geleë. Hierdie verblyf is perfek vir sakereisigers of vakansiegangers wat op soek is na 'n wegbreek in die middel van die week.
Verblyf word in 8 slaapkamers gebied, wat elk slaapplek vir 2 gaste het. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gaskookplaat, oond, mikrogolf, broodrooster, basiese eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n platskerm-TV met DStv en gratis WiFi. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.1/5
Ivan Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 59
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 116 Grootfontein, Lephalale, 0557, Limpopo
- Gaste dink Bush Inn Lodge het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 116 Grootfontein, Lephalale, 0557, Limpopo
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang