Bush Inn Lodge
Beskrywing
Hierdie eenhede is individueel versier en bied elk slaapplek aan 2 gaste. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gaskookplaat, oond, mikrogolf, broodrooster, basiese eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n platskerm-TV met DStv en gratis WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Kinders van alle ouderdomme is welkom. Slegs betalende gaste word toegelaat om oornag te bly. Geen dagbesoekers tensy vooraf gereël nie. Geen rook binnenshuis nie; rook word slegs in die tuin toegelaat. Geen harde geraas nie; stiltetyd geld van 21:00 tot 08:00. Geen partytjies of groot byeenkomste word toegelaat nie. Inklok vanaf 14:00; uitklok teen 10:00. Parkering is op die perseel beskikbaar vir gaste. Ontbyt, middagete en aandete is beskikbaar met vooraf reëling teen 'n bykomende koste. Wasgoeddienste is op aanvraag beskikbaar teen 'n bykomende koste. Die swembad is beskikbaar vir gaste se gebruik van 08:00 tot 20:00. Aangewese braai-areas is beskikbaar vir gebruik. Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 116 Grootfontein, Lephalale, 0557, Limpopo
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang