Successfully reported

Bushbaby Lodge

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Deirdre S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Uitmuntende waarde vir geld in alle opsigte! Eienaars vriendelik en behulpsaam. Wat 'n pragtige plek en ervaring. Ideaal vir paartjies, vriende en huisgesinne vir kort of lang verblyf. Uitstekende diens, netjies, skoon, alles op sy plek en ideaal geleë. Juliette, die opsigter, is 'n juweel en 'n aanwins. Veiligheid is 'n groot pluspunt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannes
Bushbaby Lodge
Hi Deirdre, Baie dankie vir julle kuiertjie by Bushbaby Lodge. Ons is geëerd om kliënte soos julle te ontvang en baie dankie vir die pragtige resensie. Ons waardeer dit opreg. Tot volgende keer. Hannes & Elmarie

Elmarie P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Fantastic. Just a beautiful little house. Everything that we needed was there!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannes
Bushbaby Lodge
Hi Elmarie Baie dankie vir julle kuiertjie in die bos. Ook vir die pragtige review. Hoop ons sien julle sommer gou weer. Hannes & Elmarie

Henry K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Uitstekende plekkie in Marloth Park. Heerlik gebly. Baie netjiese plek. Naby genoeg om seekoeie ens. te hoor.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannes
Bushbaby Lodge
Baie dankie vir julle kuiertjie en die pragtige boodskap. So bly julle het dit geniet en ook die naggeluide waardeer. Ons waardeer dit opreg en vertrou ons sien julle gou weer. Hannes & Elmarie

Geoff D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Amazing! Will definitely be back! We had an amazing time at Bushbaby Lodge! The accommodation was great and the verandah area was brilliant. We watched lots of game from the loungers and especially loved the bush babies coming to visit every evening.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannes
Bushbaby Lodge
Dear Geoff. Thanks for your visit and for this great review. We are so glad you enjoyed your stay and cannot wait for your next visit. The bushbabies say hi!!! Hannes and Elmarie

Owen C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2025

Private, convenient and safe. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Hannes
Bushbaby Lodge
Hi Owen, Thanks for your visit and review. We appreciate it. Bushbaby team.

Angelique V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Heerlik. Dankie, ons het baie lekker gebly. Die plekkie is skoon, netjies en het alles wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannes
Bushbaby Lodge
Hi Angelique. Baie dankie vir julle kuiertjie en hierdie pragtige resensie. Ons waardeer dit opreg. Ons is bly dat julle dit geniet het en sien uit na julle volgende besoek. Voorspoed vir die jaar. Hannes

Susanna E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Rustig, netjies, skoon. Fantastiese plek, skoon en netjies. Ek sal beslis weer gaan en ek sal aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannes
Bushbaby Lodge
Baie dankie vir julle kuiertjie. So bly julle het dit geniet. Ons waardeer jou positiewe terugvoer opreg. Tot volgende keer. Hannes, Elmarie en die Bushbabies

Trechia A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Rustig - Skoon, netjies, aangenaam - Loop afstand vanaf uitkykpunt. Baie aangename tyd gewees. Baie skoon en netjies. Mooi natuur, lekker rustig met heelwat diere wat kom besoek. Sal vir seker weer daar gaan bly. Elke dag word dit skoongemaak en die dame wat skoonmaak is altyd vriendelik, stiptelik en haar werk is uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannes
Bushbaby Lodge
Hi Tersia. Baie dankie vir julle kuiertjie en die pragtige boodskap. So bly julle het dit geniet en die natuur, wildlewe en naggeluide waardeer. Ons waardeer dit opreg en vertrou ons sien julle gou weer. Hannes & Elmarie

Annelie T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Rustig, netjies en skoon. Voel veilig en huis het alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannes
Bushbaby Lodge
Goeie more Anelie. Baie dankie vir julle besoek en hierdie 5 ster resensie. Ons is so bly julle het dit geniet en waardeer die terugvoer opreg. Thanks for your visit and this 5 star review. We really appreciate it. So glad you enjoyed your stay. Groete/ Kind regards. Bushbaby Team

Karen V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2022

Fantasties lekker gekuier. Pragtige plek, skoon netjies, nagapies te cute.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannes
Bushbaby Lodge
Goeie more Karen, Baie dankie vir julle besoek en hierdie 5 ster resensie. Ons is so bly julle het dit geniet en waardeer die terugvoer opreg. Thanks for your visit and this 5 star review. We really appreciate it. So glad you enjoyed your stay. Groete/ Kind regards. Bushbaby Team

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Hannes Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 71

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R 875
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 875
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 875
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Swartwitpens Road 2472, Marloth Park, 1330, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ2MjQ4Y2IxLTJmN2ItNGFiNS1hM2QxLWU2YmViOWM0NDE3Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R875 per nag (plek vir 3) 27 5 1 5 Swartwitpens Road 2472 Marloth Park 1330 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.340268682651 31.786000728607

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang