Successfully reported
+13

Carnelie Cottage

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8470 Rainbird Ridge, Gonubie, East London, 5256, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 820 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Carnelie Cottage maak gebruik van sonkrag en word nie deur beurtkrag geraak nie. Dit is 'n moderne selfsorgkothuis aan die buitewyke van Gonubie, Oos-Londen. Dit bied gerieflike verblyf aan 6 gaste.

Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens en gaste deel 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet.

Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, yskas, eetgerei, breekware en 'n mikrogolfoond toegerus. Die oopplan-leefarea spog met 'n gemaklike L-vormige rusbank en 'n TV.

Verder is daar 'n stoep met buitesitplek en braaigeriewe en toegang tot gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Roxanne L
Gesin met tieners
5.0
Awesome stay in East London. We travelled from Cape Town to East London, first visit to the city. Our stay was relaxing and enjoyable. ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Metilda C
Saam met vriende
5.0
Waarde vir ons geld. Dit was waarde vir ons geld, Kirsty loop die ekstra myl vir haar gaste.
Aug 2025
James J
Saam met vriende
5.0
Clean and homely. Clean and well equipped. Very homely and the host very accommodating. I will definitely book it for a future East Lon...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Christopher G
Gesin met klein kinders
5.0
Perfekte plekkie vir gesin wegbreek. Lieflik, veilig en skoon. Ons het 'n heerlike tydjie gehad en ons gasheer het ons so welkom laat voel. Lekker rui...
Sien meer
Jul 2025
Karen W
Gesin met tieners
5.0
'n Wonderlike blaaskans, in 'n lieflike luukse huis, in 'n rustigste omgewing. Ons het heerlik gebly en lekker ontspan ook, in die luukse, ruim 'kothu...
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Carine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 8470 Rainbird Ridge, Gonubie, East London, 5256, Oos-Kaap
  • Gaste dink Carnelie Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 820
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 820
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 1 820
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8470 Rainbird Ridge, Gonubie, East London, 5256, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9e98bab34d4b97189c18df6290c8b5ee8405d9d3ae94445405d1ab528fcd929676933fd38e4bf9267153e20193df15d9f21a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 820 per nag, vir 6 mense 17 5 1 5 8470 Rainbird Ridge Gonubie 5256 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.934114868418 27.981173712647
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang