Successfully reported

Carnelie Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Roxanne L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Awesome stay in East London. We travelled from Cape Town to East London, first visit to the city. Our stay was relaxing and enjoyable. Hosts were very welcoming and accommodating to our needs. The cottage is awesome and just what we needed for my family and me to unwind and relax.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Metilda C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Waarde vir ons geld. Dit was waarde vir ons geld, Kirsty loop die ekstra myl vir haar gaste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

James J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Clean and homely. Clean and well equipped. Very homely and the host very accommodating. I will definitely book it for a future East London trip.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christopher G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Perfekte plekkie vir gesin wegbreek. Lieflik, veilig en skoon. Ons het 'n heerlike tydjie gehad en ons gasheer het ons so welkom laat voel. Lekker ruim kamers. Ver bo ons verwagting gewees!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

'n Wonderlike blaaskans, in 'n lieflike luukse huis, in 'n rustigste omgewing. Ons het heerlik gebly en lekker ontspan ook, in die luukse, ruim 'kothuis'. Ons kon nie vir enigiets meer gevra het nie, en is aangenaam verras deur die rustigheid en privaatheid van Carnelie. Lekker gebraai en gekuier op die stoepie, en sommer baie lus gehad om langer te bly. Die strand en winkels is naby geleë, en tog het ons kompleet gevoel asof ons op 'n landgoed woon, ver van alles wat raas en pla. Sal definitief terugkeer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Solomon P
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Fantasties! Asemrowende uitsig! Vroeg oggend vars lug in die stilte, geen gedruis nie! Kalm atmosfeer, goed vir die siel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hardus G
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mei 2025

Topklas. Wonderlike plek. Super vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brian R
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Excellent. Fantastic location with great hosts. Nothing was too much trouble. I would recommend this to anyone looking for a 5 star treat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marnell K
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2024

Great communication, great place. Everything was perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ashwin P
Lang verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

My stay was exceptionally great. The place was in a perfect state.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Carine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 820
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 820
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 1 820
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8470 Rainbird Ridge, Gonubie, East London, 5256, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9e98bab34d4b97189c18df6290c8b5ee8405d9d3ae94445405d1ab528fcd929676933fd38e4bf9267153e20193df15d9f21a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 820 per nag, vir 6 mense 17 5 1 5 8470 Rainbird Ridge Gonubie 5256 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.934114868418 27.981173712647
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang