City Lodge Hotel Bloemfontein
Beskrywing
Dit is 'n standaardkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort en 'n bad. Rook is verbode in die kamer. Daar is 'n slaapbank wat 2 kinders met 'n gekombineerde ouderdom van onder 16 kan akkommodeer. Geriewe in die kamer sluit 'n TV met sekere DStv-kanale en radio-stasies, koffie- en teemaakgeriewe, 'n elektroniese kluis wat groot genoeg is vir 'n skootrekenaar, en 'n lessenaar met beligting en kragproppe. Gratis WiFi word voorsien. Gaste het die opsie om met die kamer langsaan te skakel en moet dan 2 kamers bespreek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbank vir 2
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Slegs die kamer
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer het slaapplek vir 2 gaste. Rook is verbode in die kamer. Daar is 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort en 'n aparte bad. Geriewe in die kamer sluit 'n TV met sekere DStv-kanale en radio-stasies, koffie- en teemaakgeriewe, 'n elektroniese kluis wat groot genoeg is vir 'n skootrekenaar, en 'n lessenaar met beligting en kragproppe. Gratis WiFi word voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Slegs die kamer
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort en 'n bad. Rook is verbode in die kamer. Daar is 'n slaapbank wat 2 kinders met 'n gekombineerde ouderdom van onder 16 kan akkommodeer. Geriewe in die kamer sluit 'n TV met sekere DStv-kanale en radio-stasies, koffie- en teemaakgeriewe, 'n elektroniese kluis wat groot genoeg is vir 'n skootrekenaar, en 'n lessenaar met beligting en kragproppe. Gratis WiFi word voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Slegs die kamer
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die standaardkamer het geriewe om 2 gaste met gestremdhede te akkommodeer. Rook is verbode. Die kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort. Geriewe in die kamer sluit 'n TV met sekere DStv-kanale en radio-stasies, koffie- en teemaakgeriewe, 'n elektroniese kluis wat groot genoeg is vir 'n skootrekenaar, en 'n lessenaar met beligting en kragproppe. Gratis WiFi word voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Slegs die kamer
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die standaardkamer het slaapplek vir 2 gaste op 2 driekwartbeddens en 'n badkamer met 'n stort. Rook is verbode in die kamer. Geriewe in die kamer sluit 'n TV met sekere DStv-kanale en radio-stasies, koffie- en teemaakgeriewe, 'n elektroniese kluis wat groot genoeg is vir 'n skootrekenaar, en 'n lessenaar met beligting en kragproppe. Gratis WiFi word voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Slegs die kamer
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dit is 'n standaardkamer met slaapplek vir 2 gaste. Die kamer het 2 driekwartbeddens en 'n badkamer met 'n stort. Rook is verbode in die kamer. Geriewe in die kamer sluit 'n TV met sekere DStv-kanale en radio-stasies, koffie- en teemaakgeriewe, 'n elektroniese kluis wat groot genoeg is vir 'n skootrekenaar, en 'n lessenaar met beligting en kragproppe. Gratis WiFi word voorsien. Gaste het die opsie om met die kamer langsaan te skakel en moet dan 2 kamers bespreek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Slegs die kamer
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die standaardkamer het geriewe om 2 gaste met gestremdhede te akkommodeer. Rook is verbode. Die kamer het 2 driekwartbeddens en 'n badkamer met 'n stort. Geriewe in die kamer sluit 'n TV met sekere DStv-kanale en radio-stasies, koffie- en teemaakgeriewe, 'n elektroniese kluis wat groot genoeg is vir 'n skootrekenaar, en 'n lessenaar met beligting en kragproppe. Gratis WiFi word voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Slegs die kamer
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 345 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Corner of Nelson Mandela Drive and Parfitt Avenue, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang