Successfully reported

City Lodge Hotel Bloemfontein

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.1
Diens
3.8
Veiligheid
4.6
Mari R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Rustig en veilig. Baie rustig. Stapafstand van Mimosa Mall. Vriendelike sekuriteit by hek. Professionele personeel by ontvangs. Skoon kamers, gerieflike badkamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tina C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Ons verblyf by City Lodge Bloemfontein was baie aangenaam. Ons het ons verblyf by City Lodge Bloemfontein baie geniet. Die kamers was netjies en gerieflik en het alles gehad wat ons nodig kon kry. Ontbyt was regtig baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shanaaz W
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Excellent service. Lovely two nights. Will most definitely visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
2.8
Jan 2025

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
2.4
Jan 2025

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Juanita S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2024

Lekker sentraal. Vriendelike personeel en hulpvaardig. Lekker sentraal gelee. Hulle ontbyt was baie lekker en so ook aandete.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Reservations Team
City Lodge Hotel Bloemfontein
Good day Thank you ever so much for your generous review. We are very pleased to hear that we met your standards of service and hope to see you again soon

Magda M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Beslis aan te bevele met baie vriendelike personeel. Baie vriendelike personeel selfs oor Kersfees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arina M
1 nag
4.4
Nov 2023

Aangenaam - Die personeel was vriendelik en baie behulpsaam. Aanwysings (ADRES is verwarrend. Ek moes verskeie kere om die blok ry om die INGANG te vind. Boomtakke moet asb. gesnoei word. Daar moet ook 'n duidelike aanwysingsbord wees. Die INGANG is versteek - en was moeilik sigbaar. Voorstel: Verskaf slegs die straatnaam waar die INGANG is. Ander straatname is verwarrend en irrelevant! Die frase "ONTBYT IS BESKIKBAAR" is vaag en verwarrend. Dui liewer duidelik aan op jul blad aan dat ONTBYT - NIE INGESLOTE by die prys is nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Wayne H
1 nag Besigheidsreis
4.4
Okt 2023

Memorable and the staff were excellent. The staff were excellent and the rooms tidy. The food was excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Reservations Team
City Lodge Hotel Bloemfontein
Good Day Thank you ever so much for your generous review. We are so very pleased to hear that we met your standards of service and we hope to see you again soon ☺

Boitumelo M
1 nag
3.2
Des 2023

Decent, could do with improvement. Okay place to be. The staff's customer service could improve.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Reservations
Team

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 1 407
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 407
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 407
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 345 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Corner of Nelson Mandela Drive and Parfitt Avenue, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6d2f7ae712522287320fddba45c8177b4f773723ad8be93ccb83925149897afeb0baddddc5585921d5f82c70a1f29e34b5e5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 407 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 Corner of Nelson Mandela Drive and Parfitt Avenue Bloemfontein 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -29.110923639449 26.202766956885
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang