Successfully reported
+39

CSkulpie

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Villa Fontana, Lutie Katz Drive, Yzerfontein, 7531, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

CSkulpie is 'n juweelwoonstel, ideaal geleë op die eerste verdieping van die Villa Fontana-kompleks in die kusdorp Yzerfontein. Dit is stapafstand van die see en verskeie eetplekke.

Die eenheid is smaakvol gemeubileer en bied slaapplek vir 4 gaste. Daar is 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, ingeboude kaste en 'n aparte badkamer met 'n bad en stort. Daar is 'n enkelbed in die leefarea. Alle beddegoed en handdoeke word voorsien, maar gaste moet asseblief hul eie swemhanddoeke bring. 'n Haardroër word voorsien.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n oond, 'n vierplaat-gasstoof, 'n mikrogolfoond, lugbraaier, 'n yskas-vrieskas, 'n wasmasjien en 'n skottelgoedwasser. Ander geriewe sluit in 'n ruim eet- en leefarea, en 'n stoep met 'n gasbraai en pragtige see-uitsigte.

Die woonstel het 'n slim-TV en gratis WiFi. Daar is veilige parkering vir 1 voertuig op die perseel en gaste moet reël as hulle meer parkering benodig. WiFi is beskikbaar tydens beurtkrag.

CSkulpie is naby koffiewinkels, eetplekke, staproetes en die strand geleë. Dit is ook 19 km vanaf die Weskus Nasionale Park, 11 km vanaf die Tienie Versfeld Natuurreservaat en 17 km vanaf die Buffelsfontein Wild- en Natuurreservaat.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
Vervoerdienste
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Ilze L
Saam met vriende
5.0
Relaxing getaway by the ocean. Accommodation was really comfortable and ideal for two friends that travel together, but also want their...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Marietjie M
Saam met lewensmaat
5.0
Absoluut heerlik! Ons het absoluut heerlik gebly in C-Skulpie. Die woonstel is naby genoeg aan die strand en dit is heerlik om daar te gaan stap en oo...
Sien meer
Apr 2024
Bonita D
5.0
Very relaxing. Very nice. Very cozy home.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2024
Candice P
Gesin met tieners
5.0
Loved Yzerfontein! Great lock-up & go apartment in a perfect position. Everything we needed.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2024
Johan G
Saam met vriende
4.8
Relaxing. Tranquil. Peaceful. CSkulpie provided a beautiful, safe and clean setting for our holiday. Loved the enclosed balcony. Partia...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Hanna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Villa Fontana, Lutie Katz Drive, Yzerfontein, 7531, Wes-Kaap
  • Gaste dink CSkulpie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Villa Fontana, Lutie Katz Drive, Yzerfontein, 7531, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA505b816aab668ffcd6b6ce1bcf4d23ffc588ba3a82c254ecd903ddfa45806f3b08e9e1df524dfb4ee8aa09907a5df16bbcf6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 18 5 1 5 Villa Fontana Lutie Katz Drive 7531 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.348801734092 18.153714033825
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang