De Swarte Mossel
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 21 Main Road, Hondeklip Bay, 8222, Noord-Kaap
- Vanaf R1 900 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
De Swarte Mossel is 'n selfsorggastehuis wat in die rustige afgeleë dorpie Hondeklipbaai geleë is. Hondeklipbaai het 'n pragtige kuslyn van 14 km, waar gaste die ware Weskus-gevoel kan ervaar terwyl hulle op die strand braai.
Dié gastehuis het slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 'n oopplan-leefarea. Elke slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens. Daar is 1 badkamer met 'n stort en 1 aparte gastebadkamer met 'n toilet. Die huis het 'n volledige kombuisie wat toegerus is met 'n mikrogolf, stoof, oond en yskas. Die leefarea het 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Die huis bied ook 'n binnebraai.
De Swart Mossel het 'n asemrowende dek met 'n ongelooflike see-uitsig oor die Atlantiese Oseaan, waar gaste 'n drankie kan geniet. Die huis is ten volle omhein en het 'n motorhuis.
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Emdi Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 384
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 21 Main Road, Hondeklip Bay, 8222, Noord-Kaap
- Gaste dink De Swarte Mossel het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 21 Main Road, Hondeklip Bay, 8222, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang