De Swarte Mossel
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Die huis is op eie risiko troeteldiervriendelik, maar troeteldiere word ongelukkig nie op die meubels toegelaat nie.
Ontbyt kan op aanvraag gereël word en kan by die Honne-Pondokkies-eetsaal, net 100 m vanaf die gastehuis, genuttig word. 
Let asb. dat 'n grondpad na die gastehuis lei. Gaste moet asb. navraag doen oor die toestand van die grondpad voor hulle bespreek. 
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 21 Main Road, Hondeklip Bay, 8222, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang