De Swarte Mossel
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 21 Main Road, Hondeklip Bay, 8222, Noord-Kaap
- Vanaf R1 900 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
De Swarte Mossel is 'n selfsorg-gastehuis in die rustige, afgeleë dorpie, Hondeklipbaai. Dié dorpie het 'n 14 km lange kuslyn waar 'n ware Weskus-gevoel heers en jy selfs op die strand kan braai.
Die gastehuis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 'n oopplan-leefarea. Elke slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n badkamer met 'n stort en 'n aparte gastetoilet. Die huis het ook 'n kombuisie wat met 'n mikrogolfoond, stoof, oond en 'n yskas toegerus is. Die leefarea het 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Daar is ook 'n binnenshuise braai-area.
De Swarte Mossel-gastehuis spog met 'n pragtige dek wat asemrowende uitsigte oor die Atlantiese Oseaan bied en dis die perfekte plek om aan 'n smullekker skemerkelkie te teug. Die huis is volledig omhein en parkeerplek is in 'n motorhuis beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Emdi Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 384
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 21 Main Road, Hondeklip Bay, 8222, Noord-Kaap
- Gaste dink De Swarte Mossel het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 21 Main Road, Hondeklip Bay, 8222, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang