Successfully reported
+10

Die Baai se Bek Studio

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 229 Aristea Street, Hondeklipbaai, 8222, Noord-Kaap
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Die Baai se Bek Studio is 'n lieflike losstaande selfsorg-eenheid in Hondeklipbaai, ideaal vir 'n oornag tussen bestemmings vir 'n klein gesin.

Dié eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamerarea het 'n koningingrootte-bed, 'n dubbelslaapbank vir kinders, 'n kas en 'n etenstafel met sitplek vir 4. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.

Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuis met 'n eenplaat-induksie-kookplaat, mikrogolf, ketel, eetgerei, breekware en 'n yskassie. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die eenheid maak oop op 'n onderdakstoep met sitplek buite, 'n ingeboude braai en 'n gedeeltelike see-uitsig. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel en sal naby Hondeklipstrand geleë wees.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

4

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kinderbank vir 2

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Kaggel
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Marius L
Saam met lewensmaat
5.0
Na verwagting. Baie lekker bed. Ons verblyf was baie aangenaam. Dit was wat ons verwag het. Die gasheer gaan uit sy pad om te help. Dankie vir die jum...
Sien meer
Sep 2025
Lenie S
Saam met lewensmaat
5.0
Etter lekker. Ons het in die studio gebly net om die hoek van Dop en Kreef, so jy stap. Die see is ook 20 m van die blyplek af. Als wat ons nodig geha...
Sien meer
Sep 2025
Mimie V
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker gebly. Alles wat jy benodig is daar. Lekker gebly. Rustige atmosfeer.
Aug 2025
Pauline S
Gesin met tieners
5.0
Lekker gebly. Fantastiese plek; die moeite werd; sal definitief weer daar bly.
Aug 2025
Wilhelm P
5.0
Ongelooflik lekker. Dit was baie lekker en 'n pragtige plek by die see. Die dierekinders kom kuier sommer in die kamer by 'n mens. Die eienaar was bai...
Sien meer
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Mynderd Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 154

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 229 Aristea Street, Hondeklipbaai, 8222, Noord-Kaap
  • Gaste dink Die Baai se Bek Studio het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 229 Aristea Street, Hondeklipbaai, 8222, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5d217b8ef44a9848d76a3d940595b27f77fcd6ac30ec78d33631182f17a5ee7f298248157ccc34bf6e3994130e31550042ce?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 4) 23 5 1 5 229 Aristea Street Hondeklipbaai 8222 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.317443124193 17.275607627509

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang