Successfully reported

Die Baai se Bek Studio

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Na verwagting. Baie lekker bed. Ons verblyf was baie aangenaam. Dit was wat ons verwag het. Die gasheer gaan uit sy pad om te help. Dankie vir die jumpstart!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lenie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Etter lekker. Ons het in die studio gebly net om die hoek van Dop en Kreef, so jy stap. Die see is ook 20 m van die blyplek af. Als wat ons nodig gehad het, was daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mimie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Lekker gebly. Alles wat jy benodig is daar. Lekker gebly. Rustige atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pauline S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Lekker gebly. Fantastiese plek; die moeite werd; sal definitief weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilhelm P
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Ongelooflik lekker. Dit was baie lekker en 'n pragtige plek by die see. Die dierekinders kom kuier sommer in die kamer by 'n mens. Die eienaar was baie gasvry en 'n wonderlike mens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

André P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Uitstekende keuse. Baie lekker gekuier by 'n besondere gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerard S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Heerlik rustig en alles was voorsien. Ons het heerlik gebly in die 'Studio'! Mynderd was een fantastiese gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estelle B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Alles wat jy nodig gehad het, was daar. Mooi uitsig. Die huis se uitsig was pragtig en dit was goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
4.0
Sep 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Mynderd Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 154

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 229 Aristea Street, Hondeklipbaai, 8222, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5d217b8ef44a9848d76a3d940595b27f77fcd6ac30ec78d33631182f17a5ee7f298248157ccc34bf6e3994130e31550042ce?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 4) 23 5 1 5 229 Aristea Street Hondeklipbaai 8222 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.317443124193 17.275607627509

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang