Successfully reported
+22

Die Boom

Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Pretorius Street, Lambertsbaai, 8160, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 400 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Die Boom is in Lambertsbaai, 'n klein vissersdorpie aan die Weskus, geleë. Dit is die ideale ligging vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n wegbreek naby die see.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers en bied slaapplek aan tot 6 gaste. Die eerste en tweede slaapkamers is ingerig met koningingrootte-beddens en het en suite-badkamers met storte. Die oorblywende slaapkamer is ook ingerig met 'n koningingrootte-bed, en die laaste badkamer is toegerus met 'n bad en 'n stort. Handdoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie swemhanddoeke saambring.

Die leefarea beskik oor 'n sitkamer wat met gemaklike rusbanke gemeubileer is, 'n eetarea en 'n kombuis wat toegerus is met 'n dubbeldeur-yskas, 'n gasstoof, 'n oond, 'n mikrogolfoond, 'n wasmasjien en 'n skottelgoedwasser. Gratis WiFi en braaigeriewe is beskikbaar. Daar is ook 'n buitestort wat gaste kan gebruik om af te spoel wanneer hulle van die strand af kom. Die huis is toegerus met sonpanele sodat dit nie deur beurtkrag geraak word nie.

Gaste kan kies om die dag by Lambertsbaai-strand deur te bring of 'n maaltyd by een van die restaurante wat binne maklike bereik geleë is, te eet.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Anna P
Saam met vriende
5.0
Stunning property and very well equipped. Die Boom was so much meer as wat ons verwag het. Beautiful, comfortable and well equipped.
Mrt 2025
Jarita V
Saam met vriende
5.0
Die Boom is so gerieflik en het alles wat mens wil hê. Sal weer hier bly. Vreeslik lekker gewoon! So lekker ingerig.
Des 2024
Eben K
Gesin met klein kinders
4.8
So tuis soos by jou eie huis. Baie lekker gebly. Baie ruimte en beddens is baie nice. Het baie lekker geslaap.
Feb 2025
Alan C
Gesin met tieners
4.8
Ons famielie het lekker vir 'n week by Die Boom gebly. Lekker rustige Weskus rus. Baie lekker gebraai!
Jun 2024
Conelle F
Saam met vriende
4.6
Rus vir my siel. Ons was aangenaam verras met die mooi huis. Alles wat ons kon nodig hê en meer was daar. Baie dankie vir die aandag aan klein detail ...
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 3 Pretorius Street, Lambertsbaai, 8160, Wes-Kaap
  • Gaste dink Die Boom het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 400
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 400
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Pretorius Street, Lambertsbaai, 8160, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0f928b3366a48ca1ec51a056bb5d538ca29f95802d7596a6d2fb40b1815374daab1be17ce4c14c5ab9c83bbffcf11edcb08d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 3 Pretorius Street Lambertsbaai 8160 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.0896734 18.3135456
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang