Successfully reported

Die Boom

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Anna P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Stunning property and very well equipped. Die Boom was so much meer as wat ons verwag het. Beautiful, comfortable and well equipped.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jarita V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2024

Die Boom is so gerieflik en het alles wat mens wil hê. Sal weer hier bly. Vreeslik lekker gewoon! So lekker ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eben K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Feb 2025

So tuis soos by jou eie huis. Baie lekker gebly. Baie ruimte en beddens is baie nice. Het baie lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Conelle F
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jan 2025

Rus vir my siel. Ons was aangenaam verras met die mooi huis. Alles wat ons kon nodig hê en meer was daar. Baie dankie vir die aandag aan klein detail en netheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alan C
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jun 2024

Ons famielie het lekker vir 'n week by Die Boom gebly. Lekker rustige Weskus rus. Baie lekker gebraai!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Miempie Dry D
Kort verblyf
4.6
Aug 2024

Dankie vir die uitstekende diens! Ons sal beslis weer kom kuier! Ons het baie lekker gekuier om die ingeboude braaivleisvuur, die kombuis en kamers was baie goed toegerus!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 2 400
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 400
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Pretorius Street, Lambertsbaai, 8160, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0f928b3366a48ca1ec51a056bb5d538ca29f95802d7596a6d2fb40b1815374daab1be17ce4c14c5ab9c83bbffcf11edcb08d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 3 Pretorius Street Lambertsbaai 8160 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.0896734 18.3135456
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang