Eagle's Nest @ Die Poort Private Nature Reserve
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 20% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 24 Aug 2025 tot 30 Nov 2025.
Prys sluit in
- Verblyf
Huisreëls
Daar is geen elektrisiteit binne die kothuise nie. Ons verskaf meestal sonkraglampe en/of herlaaibare lampe. Hanteer asseblief enige kerse versigtig. Daar is geen selfoonontvangs op die plaas of in die vallei nie. Beperkte WiFi is beskikbaar by die hoofhuis.
Besprekings sal bevestig word na ontvangs van die 50% deposito. Die laaste 50% moet 1 week voor aankoms betaal word. Indien besprekings binne 'n week voor aankoms gemaak word, vereis die gashere 'n 100% deposito. Besprekings word gemaak op 'n eerste betaal, eerste bedien basis. Besprekings moet ten minste 1 dag vooruit bevestig word sodat ons die nodige reëlings betyds kan tref.
Om Eagle's Nest of die rivier te bereik, is 'n 4x4 / of 'n voertuig met redelike grondvryhoogte nodig om oor twee dryfgate en 'n paar klein rotse te ry.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Die Poort Nature Reserve, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang