Dream Beach Ponta Deluxe Cottage
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Rates displayed are on a self-catering basis.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Geen vuurwerke word toegelaat nie, en rook is nie binnenshuis toegelaat nie. Gaste word versoek om sonbrandolies en -losies deeglik af te was, aangesien dit die linne kan vlek; enige gevlekte linne sal op die gas se koste vervang word en van die breekskadedeposito afgetrek word. Geraas moet tot 'n minimum beperk word tussen 22:00 en 07:00. Die swembad in die kompleks is nie omhein nie, dus moet gaste versigtig wees rondom nie-swemmers.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: Ponta Malongane Road, Ponta Do Oura, Mozambique, Maputo Province
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang