Earth Wind and Ocean 33
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 33 Lands End Road, Ballots Heights, Ballots Bay, George, 6530, Wes-Kaap
- Vanaf R4 350 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Earth Wind and Ocean 33 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n pragtig gemeubileerde drieslaapkamerhuis met asemrowende see-uitsigte. Hierdie lieflike huis is weggesteek op die kranse binne George Privaat Natuurreservaat in Ballotsbaai, en kyk uit oor die Indiese oseaan.
Die huis is 11,7 km vanaf sentraal George geleë en bied rustigheid en ongerepte omgewing, ideaal vir 'n wegbreek vir familie en vriende. Die oopplan-leefruimte lei reguit die natuur in deur skuifdeure. Die binnekant is warm en uitnodigend met 'n kleurvolle Suid-Afrikaanse kinkel, en bied natuurlike lig en skouspelagtige see-uitsigte.
Daar is 3 en suite-slaapkamers, elk met 'n stort, wasbak en toilet. Daar is 2 slaapkamers met 'n koningingrootte-bed in elk en 1 slaapkamer met 2 enkelbeddens. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n oond en stoof, 'n mikrogolfoond, 'n wasmasjien, 'n tuimeldroër, en 'n Nespresso-koffiemasjien en koffiepeule, asook 'n toonbank met 3 kroegstoele. Gaste kan by die kombuistafel met sitplek vir 8 eet of in die sitarea ontspan waar daar 'n binnenshuise kaggel is.
Die huis beskik oor gratis WiFi, draagbare braaigeriewe, 'n TV met sekere DStv-kanale, Bluetooth-luidsprekers en sondekke met sambrele en buitemeubels. Ontspan op die groot dek met 'n plonspoel, en geniet die uitsigte.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Franck Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 13
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 33 Lands End Road, Ballots Heights, Ballots Bay, George, 6530, Wes-Kaap
- Gaste dink Earth Wind and Ocean 33 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 33 Lands End Road, Ballots Heights, Ballots Bay, George, 6530, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang