Successfully reported

Earth Wind and Ocean 33

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R3000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Daar word van gaste verwag om voor bespreking by die instansie navraag te doen oor die toestand van die grondpad.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Hierdie verblyf is nie vir rolstoele geskik nie.
Rook is verbode in die huis.
Slegs 6 gaste word in die huis toegelaat.
Geen partytjies word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 4 350
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 350
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 4 350
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 33 Lands End Road, Ballots Heights, Ballots Bay, George, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1aa446b34f8d3e4f1d40bfb5aa149bd84ff08c9122e869d12d471e44b48b654b500cd30d865dd567123469a3167b3da28873?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 350 per nag (plek vir 6) 10 5 1 5 33 Lands End Road Ballots Heights, Ballots Bay 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.016156154077 22.538339504932
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang