En Route
- Kapasiteit: 32 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1A Bird Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
- Vanaf R790 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
En Route bied basiese selfsorg-oornagverblyf wat in 'n stil area in die dorpie Beaufort-Wes geleë is. Die selfsorg-eenhede is naby die Hoofweg, maar verdra nie die geraas daarvan nie en is stapafstand vanaf restaurante, wegneemetes, banke en ander geriewe.
Verblyf word in 11 selfsorg-eenhede gebied. Vyf eenhede het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens, 4 eenhede het 'n dubbelbed, 1 eenheid het 2 enkelbeddens en 1 eenheid het 2 driekwartbeddens. Daar is 'n goed toegeruste kombuisie, lugversorging, 'n privaat badkamer, 'n oerwoudgimnasium vir kinders en 'n privaat ingang by elke eenheid. DStv en WiFi is beskikbaar.
Veilige parkeerplek van die straat af word by elke eenheid voorsien. Ontvangs is 24 uur oop.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Griselda Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 299
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 1A Bird Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
- Gaste dink En Route het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 32 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1A Bird Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang