Successfully reported

En Route

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 223 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Ronelle B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Voldaan aan die vereistes. Netjies, skoon, veilige verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Great stay. Lovely stay. Rooms were neat and very fancy. Area felt very safe. I will definitely stay at En Route again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thania P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Fantastiese skoon plekkie met waarde vir geld. Dit was 'n baie netjiese, mooi, skoon en veilig plekkie om oor te slaap. Ek sal beslis weer gebruik maak van die plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nerine V
1 nag
5.0
Okt 2025

Absolute gem! My stay was very pleasant! I had everything I needed and felt safe and secure. I will definitely stay there again. The lady at reception was so friendly and helpful!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bertus G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Ons waardeer die veiligheid, netjiese kamers en vriendelike diens, na 'n lang dag. Enroute het beslis ons gunsteling oornagbestemming geword, wanneer ons reis van Pretoria na Kaapstad. Skoon, veilige, vriendelike ontvangs en verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Skoon, netjies en veilig parkering vir jou voertuig. Dis die ideale plek vir 'n oorslaap op pad Kaap toe - skoon en netjies met alles wat jy benodig vir 'n oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brandon B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Excellent. Staff were professional and very quiet, and I just enjoyed my stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thea S
1 nag
5.0
Mei 2025

Beslis aan te beveel. Skoon en veilige akkommodasie. Alhoewel dit naby die hoofpad was, het ons geen verkeer gehoor nie. Naby aan restaurante. Sal beslis weer hier oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Burger H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Aangenaam en gerieflik. Was gerieflik en perfek vir 'n een nag oorslaap. Netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mandy H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Road trip stopover. It was a convenient and comfortable place for an overnight stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Griselda Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 299

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 790
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 790
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 790
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1A Bird Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa0c8a4a3c0fd9074357578d425916779bd5ce89e4d1cdca3d3075af2f9cc936a50774c688bc22d6fc60cdd60ceab94d9496f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag, vir 2 mense 223 5 1 5 1A Bird Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -32.345113 22.583636
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang