Successfully reported

Fleur de Lys Guest Farm

Rondawel met Slaapplek vir 3
Vanaf
Vanaf R 1 590
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie eenheid het 1 dubbelbed, 1 enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Toegerus met 'n plafonwaaier, koffie- en teemaakgeriewe en 'n privaat braaiplek. Gaste wat hier tuisgaan kan kies tussen selfsorg- en B&B-verblyf.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Braahout is gratis ingesluit (onthou asseblief om jou eie vuuraanstekers saam te bring). Linne en badhanddoeke ingesluit (bring asseblief jou eie swemhanddoeke). Ons raai jou ook aan om 'n flits en 'n verkyker saam te bring. Kinders tussen 0 en 2 bly gratis. Kinders tussen 3 en 12 betaal R180.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Rondawel met Slaapplek vir 2
Vanaf
Vanaf R 1 590
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie eenheid het 1 koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Toegerus met 'n plafonwaaier, koffie- en teemaakgeriewe en 'n privaat braaiplek. Gaste wat hier tuisgaan kan kies tussen selfsorg- en B&B-verblyf.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Braahout is gratis ingesluit (onthou asseblief om jou eie vuuraanstekers saam te bring). Linne en badhanddoeke ingesluit (bring asseblief jou eie swemhanddoeke). Ons raai jou ook aan om 'n flits en 'n verkyker saam te bring. Kinders tussen 0 en 2 bly gratis. Kinders tussen 3 en 12 betaal R180.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kothuis 4
Vanaf
Vanaf R 1 590
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie eenheid het 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n stort en toilet. Ander geriewe sluit tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, plafonwaaier en privaat braai-area in.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Braahout is gratis ingesluit (onthou asseblief om jou eie vuuraanstekers saam te bring). Linne en badhanddoeke ingesluit (bring asseblief jou eie swemhanddoeke). Ons raai jou ook aan om 'n flits en 'n verkyker saam te bring. Kinders tussen 0 en 2 bly gratis. Kinders tussen 3 en 12 betaal R180.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gesinseenheid
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie eenheid bestaan uit 2 kleiner eenhede wat 8 gaste kan akkommodeer. Elke eenheid het 1 dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort en staan tussen die 2 eenhede, en daar is 'n volledig toegeruste kombuis en 'n privaat braai-area beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Kombuis & eetkamer
Yskas
Mikrogolfoond
Kroegie
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Braahout is gratis ingesluit (onthou asseblief om jou eie vuuraanstekers saam te bring). Linne en badhanddoeke ingesluit (bring asseblief jou eie swemhanddoeke). Ons raai jou ook aan om 'n flits en 'n verkyker saam te bring. Kinders tussen 0 en 2 bly gratis. Kinders tussen 3 en 12 betaal R180.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Plaashuis
Vanaf
Vanaf R 3 200
per nag (plek vir 8)
  • Plek vir 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die Plaashuis het plek vir 8 gaste. Die huis het 3 slaapkamers en 1 badkamer met 'n stort en bad. Daar is ook 'n badkamer met 'n stort buite. Die kombuis is volledig toegerus en daar is 'n sitkamer-area, eetarea, veranda met 'n braaiplek, en 'n swembad. Die eerste slaapkamer het 1 koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer het 1 koninggrootte-bed en 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer is 'n toegeboude stoep met 2 enkelbeddens.

Oorsig van kamer/eenheid
3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Kombuis & eetkamer
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Vermaak
Boeke en leesstof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Braahout is gratis ingesluit (onthou asseblief om jou eie vuuraanstekers saam te bring). Linne en badhanddoeke ingesluit (bring asseblief jou eie swemhanddoeke). Ons raai jou ook aan om 'n flits en 'n verkyker saam te bring. Kinders tussen 0 en 2 bly gratis. Kinders tussen 3 en 12 betaal R180.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 590
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Farm Fleur de Lys, Klaserie, Hoedspruit, 1380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI4ZDE2YjBkLTJlYjMtNGM1My1iMmI4LTg5MGYxNzJiOGUwZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 590 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 Farm Fleur de Lys Klaserie 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -24.547903910321 31.019554138184
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang