Successfully reported

Fleur de Lys Guest Farm

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Rudi O
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Baie mooi, baie private, baie happy, waarde vir geld. Amazing mens. Baie mooi, baie netjies. Baie mooi verwelkom, dit is regtig 'n mooi plek en kan 'n groot groep vat. Naby aan alles wat jy kan dink om te doen. Baie vriendelike verwelkom, 5 ster!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rialda D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Wonderful relaxing weekend. We had a wonderful relaxing weekend and Elize made sure everything was in order for our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Onvergeetlik. Dit was 'n aangename verblyf. Rustig in die natuur, netjies en skoon. Baie vriendelike mense. Altyd lekker om daar te ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Xanthe M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2024

Fantasties, sal beslis aanbeveel. Baie dankie vir julle behulpsaamheid en gasvryheid. Ons het baie lekker geslaap en waardeer alles waarmee julle ons gehelp het!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris H
1 nag Besigheidsreis
3.6
Des 2024

Was net 1 aand daar. Was goed genoeg. Net lank in die son voor die hek gestaan voordat ek kon inkom. Nie 1 van die nommers op die hek het gewerk nie. Rondawel was netjies. Baie rustige plek. Let wel, geen aircon in die hitte het ek warm gekry. Die dam kan miskien 'n afdak of oop gekapte plek kry vir visvang.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Tanya G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Fantastic and quiet! Food for the soul. We had a super stay and identified a common wood owl! That's a first!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henry S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Dankie vir 'n baie lekker naweek. Rustige en skoon verblyf met asemrowende natuurskoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lauren B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Peaceful and beautiful. Fluer de Lys is on a stunning farm with gorgeous sunrises and sunsets. The rondavel was clean and comfortable. No generator for load shedding but all the light bulbs are rechargeable so you have light (and with a lovely braai area and fire pit what more do you need?). Elize was so friendly and super helpful, nothing is too much trouble. Great little pub just down the road and only 40 km from Kruger's Orpen Gate. 20 minutes to Hoedspruit (note to travellers, if you need to do grocery shopping, rather go to Hoedspruit, the shops in Ackornhoek are not great).

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clarissa N
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2023

Was net vir oornag daar op pad Wildtuin toe. Ons was daar vir 'n vinnige oorslaap. Kan dit aanbeveel vir gesinne wat die omgewing wil verken.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mbengeni Fhumulani M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2022

Breathtaking. The place is amazing, super clean and safe. A cool gateway place for nature lovers. Had a wonderful time. Thank you to the owners.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Elize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 590
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 590
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 590
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Farm Fleur de Lys, Klaserie, Hoedspruit, 1380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI4ZDE2YjBkLTJlYjMtNGM1My1iMmI4LTg5MGYxNzJiOGUwZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 590 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 Farm Fleur de Lys Klaserie 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -24.547903910321 31.019554138184
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang